Forums
Frikadel, ek is baie jammer om te hoor van jou moeder se afsterwe!
So iets bly maar altyd baie moeilik, baie sterkte daar vir jou en jou geliefdes.
Frik, baie jammer om die…
Frik, baie jammer om die nuus te hoor, sterkte daar vir julle almal.
Innige impatie
Jammer om te hoor van jou verlies Frikadel. Sterkte daar.
Frikadel. Mag die Vader…
Frikadel. Mag die Vader julle omvou met sy liefde en julle versterk
Frikadel se moeder
Ai Frikadel is rerig jammer om te hoor van jou moeder se afstrewe sterkte daar vir die familie
Oom Frikaddel, ek like om…
Oom Frikaddel, ek like om jou altyd oor tannie poppie te spot, my hart gaan uit na jou wat jou ouer tannie poppie wat jy verloor het.
Innige simpatie en sterkte…
Innige simpatie en sterkte vir julle
Aai dis nou slegte nuus…
Aai dis nou slegte nuus. Sterkte en alle simpatie vir julle almal
Groetnis





My innigste simpatie,…
My innigste simpatie, Frikadel. Sy rus in vrede en is op 'n beter plek. Mag jy en die familie en almal wat lief was vir haar, vertroosting vind. Sterkte.