Verskoon my onkunde, maar…
Verskoon my onkunde, maar wat is "on the road" koste?
Blykbaar dit koste om die…
Blykbaar dit koste om die voertuig van die fabriek af reg te kry om te verkoop.
Die sogenaamde pre delivery service.
Toe ek die Penta gekoop het wou hulle dit by die koop prys bysit. Na groot gestry het hule dit afgegee.
Willem kyk in vandag se…
Willem kyk in vandag se Business Tech.
Die hele berig en die hof uitspraak is daar.
Dankie Arie, word net VWF…
Dankie Arie, word net VWF uitgesonder of ander finansies huise?
Al die handelaars se eie…
Al die handelaars se eie finansiering word onderskryf deur die groot finansiering besighede.
Dis net soos Virseker asuransie eintlik maar ou Douw Steyn van Auto en General se besigheid is met die aanlokking dat jy in Afrikaans bedien word.
Groot foefie.
Net BMW Finance behoort aan BMW self.
My Hilux is gefinansier deur…
My Hilux is gefinansier deur BMW finance, Frik.
Nie sommer so nie......... …
Nie sommer so nie.........
Ek hou die saak fyn dop. Sal…
Ek hou die saak fyn dop. Sal interesant wees om die finale uitslag te hoor?





Arie, 1 April is mos verby ?…
Arie, 1 April is mos verby ?