Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Gister se erge hitte... November 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Goeie Hout,... Cobb - Tips en idees Rona du Plessis -3 hours ago
Goeie hout... Cobb - Tips en idees Wessel Strydom -3 hours ago
Geert Cobb - Tips en idees Goeie Hout -3 hours ago
Wyse besluit Len gaan weer Kruger Wildtuin… Geert -10 hours ago
"Smart move" Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -12 hours ago

Volkswagen Finance

Waar my wa staan
Profile picture for user Arie
Submitted by Arie on
Forums
Let wel VW finance is nie deel van VW SA nie. Ek lees dat VWF deur die hof gelas is dat hulle nie meer "On the road" koste van die klient (koper) mag verhaal nie. Ook alles wat in die verlede verhaal was moet terubetaal word! Die bedrag is so wat R4000 vir ñ voertuig van R200 000.
Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Tue, 09/04/2019 - 19:39

Blykbaar dit koste om die voertuig van die fabriek af reg te kry om te verkoop.

Die sogenaamde pre delivery service.

Toe ek die Penta gekoop het wou hulle dit by die koop prys bysit. Na groot gestry  het hule dit afgegee.

0

Al die handelaars se eie finansiering word onderskryf deur die groot finansiering besighede.

Dis net soos Virseker asuransie eintlik maar ou Douw Steyn van Auto en General se besigheid is met die aanlokking dat jy in Afrikaans bedien word.

Groot foefie.

Net BMW Finance behoort aan BMW self.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus