6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Piekniek plek Kruger 2026 Geert -33 minutes ago
Wessel.. Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -46 minutes ago
Wildtuin restaurante Kruger 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Rona... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Geert se braaivleise.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Traction control Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -9 hours ago

Karavaan Trappie

Centurion
Submitted by Dusty on
Forums

Omdat ek my wa se wiele verander het na 14" wiele is die inklim trap bietjie hoër. My vrou met haar kort bene sukkel om in die wa te klim. Ek het toe 'n los trappie wat  sy nou gebruik om die inklim en uit klim makliker vir haar te maak.

Verlede jaar toe ons gaan kamp het het my dogter skeef op die trappie getrap, geval en haar stuitjie beseer.

Het nou begin om 'n vaste trappie te maak. Is nog besig maar die prinsiep is daar. 

Step

Dit was in die ontwerp stadium gewees.

Trap

Hier is dit amper klaar. Dit gly onder die wa in en sluit het 'n haak onder die wa. Sodra jy by die kamp kom word die pen net gelig en dit skuif weer uit

Secunda

Sleep nou

Mon, 31/07/2017 - 11:22

Puik plan dankie vir deel Dusty NB bou meer van hulle jy sal jou geld maak

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus