Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Kwang ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -55 minutes ago
Rona... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Lekkerlees stories Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -1 hour ago
Vervelig Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
N1 versus N12 Oktober 2026 saam gesels Chris Boucher -3 hours ago
Nossob se "hide" Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 hours ago

Welkom

Hartenbos
Submitted by Bouts on
Forums

Welkom aan al die nuwe lede

welkom

Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sun, 22/09/2019 - 07:40

Baie welkom aan die nuwe lede, ons hoop werklik dat julle die forum gaan geniet, en lekker saam gesêls.

Frans van Danabaai, ek sien jy is aanlyn, val in en laat jou vingers die praat werk doen.

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Wed, 25/09/2019 - 13:13

Baie welkom ook aan die volgende nuwe lede.

Adriaanvwyngaa

Ronel en

Daniebez

Julle moet lekker saam gesêls, begin sommer om te vertel waarmee, waar julle graag kamp.

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Thu, 03/10/2019 - 18:59

Baie welkom julle klomp nuwe lede.  Kom gesels asb. saam hier op ons wonderlike Kampforum.  Dit is tog hoekom julle hier is ?

1 - 10 van 941

hvs@vodamail.co.za
IlseJ
Danri
Daniebez
Ronel
adriaanvwyngaa…
Mornell
louisleonard19…
fcoetser
HendrikJB

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Tue, 08/10/2019 - 06:44

Welkom aan die nuwe lede, julle moet lekker saam gesêls, ons (paar van ons) ken darem al vir Wimpy persoonlik, sal graag nog almal wil ontmoed.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus