Welkom aan al die nuwe lede

Baid welkom Louis en Morne,…
Baid welkom Louis en Morne, julle moet die forum geniet.👍
Baie welkom ook aan die…
Baie welkom ook aan die volgende nuwe lede.
Adriaanvwyngaa
Ronel en
Daniebez
Julle moet lekker saam gesêls, begin sommer om te vertel waarmee, waar julle graag kamp.
Welkom nuwe lede
Welkom nuwe lede val in gesels n hond uit n bos saam op n puik forum
Baie welkom
Baie welkom julle klomp nuwe lede. Kom gesels asb. saam hier op ons wonderlike Kampforum. Dit is tog hoekom julle hier is ?
1 - 10 van 941
hvs@vodamail.co.za
IlseJ
Danri
Daniebez
Ronel
adriaanvwyngaa…
Mornell
louisleonard19…
fcoetser
HendrikJB
Welkom Hennie, Andre, Petrus…
Welkom Hennie, Andre, Petrus en Charlene ![]()
Baie welkom aan die nuwe…
Baie welkom aan die nuwe lede, julle moet die forum geniet.👍
Welkom aan die nuwe lede,…
Welkom aan die nuwe lede, julle moet lekker saam gesêls, ons (paar van ons) ken darem al vir Wimpy persoonlik, sal graag nog almal wil ontmoed.
Ek sien Kobus bly sommer…
Ek sien Kobus bly sommer hier oor die rivier van my. Ek sal later 'n klip oor gooi met 'n briefie aan om welkom te sê 😃





Baie welkom aan die nuwe…
Baie welkom aan die nuwe lede, ons hoop werklik dat julle die forum gaan geniet, en lekker saam gesêls.
Frans van Danabaai, ek sien jy is aanlyn, val in en laat jou vingers die praat werk doen.