Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie hout... November 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
Olie prys en Jodiumpille November 2026 Wessel Strydom -1 day ago
Pretoria November 2026 Geert -1 day ago
Tydens ons 2de aand ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 day ago
Overstrand Munisipaliteit November 2026 Chris Boucher -1 day ago
Verkiesing effek November 2026 Wessel Strydom -1 day ago

Kamp & Karavaan / Caravan & Outdoor Life

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader
Submitted by Len Loader on
Forums

Lyk vir my ek het iets iewers langs die pad gemis. My bogenoemde tydskrif is vanmiddag by my huis afgelewer en daarin merk ek dat die jare-lange uitgewer, Godfrey Castle, nou weer as redakteur optree.

Francois Huysamen was die afgelope klompie jare die redakteur en het baie moeite gedoen om die Afrikaanse weergawe van Caravan & Outdoor Life die lig te laat sien. Ook was hy aktief op sosiale media platforms en skielik het hy verdwyn.

Weet iemand dalk iets meer as ek ?

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Fri, 01/11/2019 - 09:47

Dit laat my nou dink :-

Die DA het seker by Caravan & Outdoor Living gesien dat van die ou garde teruggebring moet word om weer rigting te gee om die instansie van ondergang te red !

0
Boesmans- riviermond

Sarel Marais

Fri, 01/11/2019 - 11:54

....het Godfrey vir Francois geprys vir sy bydrae tot die ontwikkeling van die tydskrif en die belangrike rol wat hy gespeel het in die bekendstelling van die Afrikaanse tydskrif. Hy het verder gesê dat "Hy het onlangs 'n betrekking in digitale bemarking, o.a. in Holland en New York aanvaar, en het ons dus verlaat."

 

 

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Fri, 01/11/2019 - 13:17

Dankie Sarel, ek het die September-uitgawe gemis.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus