Soos oom Voorrie besluit ek toe om ook vir my n fiets te koop vir obvious reasons. Begin Desember toe maak ek ook so en doen die daad by Makro. Nou die eienaar van n oulike bergfiets.
So week later besluit ek om die fiets toe te rus met n paar bybehore.
Hier is my fiets nou:
Thx oom Johann, lol, ek het…
Thx oom Johann, lol, ek het vir eenkeer in my lewe die boekie gelees wat saam enjintjie kom en doen daai. Vir die eerste drie tanks is die ratio so bietjie meer vir die inloop. Sien ek het mooi gelees. ![]()
Dit is n 80 cc, top spoed is 54 km/h.
Jis ek geniet hom, ry sommer werk toe en terug, orals rond, kan nie genoeg kry nie.
Ek kry so 80 km op twee liter petrol.
Gesie dit doen my hart goed…
Gesie dit doen my hart goed dat jy ook so bietjie begin oefen!
Jy behoort sommer gou fikser te wees as Voorie, jy kan immers elke dag heelwat verder en meer as Voorie te ry?
Ai man dit is lekker om te sien hoe hard werk die jongetjies om gesonder te leef.
Myne se brandstofverbruik is…
Myne se brandstofverbruik is heelwat minder en hy gebruik ook nie olie nie.
Kan ons asb 'n foto van jou op of langs die fiets kry Gesie?
Dit is oom Arie, n mens moet…
Dit is oom Arie, n mens moet net die wilskrag he om aan te hou, vat nou maar vir die gesie. Het nie na die eerste week opgehou nie, nee, die fiets is verbeter en kan nou soveel meer doen.
Dit is nou n bakgat idee,…
Dit is nou n bakgat idee, die Swarbergpas lekker ry met so bietjie hulp. Gees, waar het jy die enjin gekry, beslis op my kersfees inkopielys.
Regtig n lekker speelding,…
Regtig n lekker speelding, dankie oom Neef.
Enjin het my R2500 gekos. R2800 saam courier koste.
By SKimports gekoop.
skimports.co.za
Kyk onder dirt bikes
Gees man ek het respek vir…
Gees man ek het respek vir jou!!! Ky lyk sommer al klaar baie gesonder, ek sien op die foto dat daar al klaar vleis op jou gebeendere is?
Nee wat jy is darem nie soos die slapgat jeug van vandag nie, em dan oefen jy sommer jou brein ook met die verbeteringe wat jy aangebring het!
Hehehe oom Voorrie, dankie…
Hehehe oom Voorrie, dankie vir die plaas van die video.
Daai was my eerste test drive. Die klingeling klank is nou weg. Ketting reg gestel en bietjie LM grease op regte plekkies gesit.
Na die fine tuning het al amper 200 kilos opgesit. Het vir my een van daai electronic speedos by makro gekoop vir R150 rand.
Het ook intussen spieltjies opgesit.
Gevaarlik ?
Geniet hom ou gesie nou wonder wie is meeste gevaarlik ou gesie of daai rowwe fiets![]()
Nee pokkit, nou hou ek my…
Nee pokkit, nou hou ek my bek ![]()
Ek kon my oë nie glo nie
Wonder hoe lyk die Gees se …
Wonder hoe lyk die Gees se "Drop plate?"
Suster vertel my dat hulle…
Suster vertel my dat hulle vir buurtwag se baaisiekil ook so enjin ingesit het. Man het hom des moers geval, wou Moto GP om die draaie.
Lol, k dan di sè, 54 km/h…
Lol, k dan di sè, 54 km/h voel scary vinnig op n fiets, maar 'n absolute joy.
So ja oom Neef, with great…
So ja oom Neef, with great power, comes great responsibility.
54 km/h voel scary vinnig op…
54 km/h voel scary vinnig op n fiets, maar 'n absolute joy.
Ek het laas Sondag 'n nuwe persoonlike rekord opgestel van 68km/hr
Komende Sondagoggend gaan ek probeer vir 70km/hr (Dis natuurlik op 'n afdraende pad)





Two stroke fiets, Gesie, jy…
Two stroke fiets, Gesie, jy moet onthou om 40ml 2 stroke olie per 1 liter petrol te meng, anders gaan die motortjie sieze😂