Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hennie... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -36 minutes ago
Wessel, ek kan nie "thumbs… Oktober 2026 saam gesels HennieBo -39 minutes ago
Dankie Geert & Wessel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -9 hours ago
Motorhome hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -9 hours ago
Wessel Oktober 2026 saam gesels Geert -11 hours ago
Exclusive hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -12 hours ago

Oorstaan Plekke na KZN

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek het dié op fb gekry.

Mense vra altyd op Fb waar kan hulle oorslaap oppad na KZN?
Ek het bietjie huiswerk gedoen en stel hierdie Instansies se info beskikbaar op eie risiko.

OORNAG STAANPLEK NA KZN.

Wanneer die pad te lank is, en moegheid intree, slaap liewers oor by oorde of gastehuise. 
Voorkom ongelukke.
Daar is verskeie oornag staanplekke op pad na KZN. 
Ek noem ‘n paar:

Mense vra altyd op Fb waar kan hulle oorslaap oppad na KZN?
Ek het bietjie huiswerk gedoen en stel hierdie Instansies se info beskikbaar op eie risiko.

OORNAG STAANPLEK NA KZN.

Wanneer die pad te lank is, en moegheid intree, slaap liewers oor by oorde of gastehuise. 
Voorkom ongelukke.
Daar is verskeie oornag staanplekke op pad na KZN. 
Ek noem ‘n paar:

1) Harrismith agter die Wimpy.
2) Drakensville ATKV - Angela 
Tarief 60+ :R158-00/ nag plus R35-00 Admin vir staanplek.
Tarief <60 :R175-00/ nag plus R35-00 Admin vir staanplek.
Tel Nr: 036 4386287

3) Munro Bay by Midmar Dam.
Tarief vir twee volwassenes = R220-00 per nag buite seisoen.
Daar is net 40 staanplekke vir karavane. Bespreek self asb.
Rig alle navrae direk by hulle besprekings kantoor.
Tel Nr: (033)8451000

4) Bushwillow Caravan Park 26 Km buite Howick.
Moenie GPS volg nie. Ry deur Howick op die Karloof Pad.
Tarief: R110-00 per persoon = R220-00 vir staanplek
Skakel Angela: 033 330 2680
Geen restaurant, maar Nino's bied ontbyt aan. (Langs Woolworths)

**** Ek neem geen verantwoordelikheid vir enige iets waarmee julle nie tevrede is nie.... Jy besluit self waar jy wil gaan oorslaap op eie risiko. ***

Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 17/01/2020 - 07:50

Laas toe ons T.O. Strand toe was het ons hy Queensburgh oor geslaap met die afgaan.  Dit is 'n baie lekker staanplek met groen gras en lekker braai plek.

0
Pretoria

Geert

Wed, 01/02/2023 - 18:11

Ons het nou ook begin Januarie oppad Dolphin toe oorgestaan by Queensburgh. Was aangenaam verras gewees....pragtige plek. Dis seker te naby om te oornag, maar was lekker om vroeg die volgende oggend by see oord uit te kom. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus