Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
VETO stem November 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Stem heeltemal saam Wessel… November 2026 neef Herman -13 hours ago
Herman... November 2026 Wessel Strydom -14 hours ago
Wessel, hierdie is n… November 2026 neef Herman -16 hours ago
Nou weet ek hoe.... November 2026 Wessel Strydom -21 hours ago
November brandstof prys November 2026 Geert -21 hours ago

2020 Langnaweke

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on
Forums

Waar kamp jy die langnaweke ?

.

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Tue, 11/02/2020 - 14:59

Ek het ook nog niks beplan nie, swak crying

Ek weet daar word gekyk na 'n Len kamp in April iewers ?

0

Ek selwers het nog niks beplan nie Willem.

Wag vir datums van rugby toere en toernooie......

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Tue, 11/02/2020 - 17:44

Ek beplan en bespreek net my langkampe 'n jaar vooruit en die ander is sommer "hit & go".  Die laaste langnaweek in April en die eerste langnaweek in Mei loop saam met ons jaarlikse Wildtuinvakansie en is ongelukkig reeds beset en vasgemaak deur vriende en familie.

My goed wil net nie reg uitwerk nie en ek loop juis die Kaap-saamkamp in Maart mis omdat ons kerkkamp die naweek daarna eerste vasgemaak is.

Ai, die lewe van 'n outoppie is nie maklik nie !

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Wed, 12/02/2020 - 10:11

Ons bly ook maar liewer van die paaie weg oor besige tye, net soms, kry ek 'n bevlieging op no 99, en vat die kleinkinders of wildtuin toe, of Buffelspoort.

0
Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher

Chris Boucher

Wed, 12/02/2020 - 10:18

Ek kamp deesdae bykans slegs vir 9 aande of langer - vanaf Vrydag tot die volgende Sondag. Ek ontsien dit om my wa vir naweke of langnaweke gereed te kry en te haak. Op my ouderdom raak 'n naweekkamp te veel van 'n "issue".

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus