Ek kan onthou my 1989 V8…
Ek kan onthou my 1989 V8 Landrover Defender was ook permanente 4x4 met n senter diff, wat jy kon "lock"
Die een het gegaan waar…
Die een het gegaan waar vandag se 4x4's sukkel
40 stang en 10 prop krag ![]()
Hy lyk so baie......
Hello Voortrekker
Hy trek nogal baie na die nuwe Mahindra SUV, nê???![]()
Groete
Band profiel
Iets waaraan ek nie voorheen gedink het met keuse van voertuig nie, is band profiel. Bakkies en sg SUV’s wat op bakkies gebaseer is soos die Fortuner, Everest, Pathfinder ens het standaard profiel bande. Sg soft roaders soos die Mercedes ML en ander meer “luukse” voertuie wat 4x4 is maar nie laestrek het nie, het lae profiel bande. Bly weg daarvan indien jy in sand gaan ry. Die belangrikste voorbereiding vir sand ry is om banddruk te verminder na ongeveer 1,2 bar. Dit werk blykbaar nie met lae profiel bande nie, en voertuie met die bande moet dus uit sand uit bly.
Die een het gegaan waar…
Die een het gegaan waar vandag se 4x4's sukkel
More Willem...
never a tru-er word spoken...
If you have ever stood on the lower side of the Strydom tunnel just as you exit the tunnel and had a picnic, you will have noticed the old wagon road up on the opposite side of the gorge....
It's one hell of a stretch of imagination, to understand how them wagons travelled that precipitous ledge.... then it's on to Long Tom pass, and Long Tom cannon.... To think, the boer's got the ammunition from Sordwala caves all the way there... And I mean at Sordwala, there wasn't the nice concrete road up to the entrance... Noooo not by a long shot..... It's a belewinis to actually see and stop and take a moment to contemplate just how enterprising our fore-father's where.....
Just my 3 zupta's worth..
hell of a stretch ...
Dit is waar Warren.
Op die Moketsi pad tussen Pietersburg en Tzaneen was daar ook 'n skoon gemaakte strook waarlangs hulle beweeg het.
Input for Willem's query
On both my series landy & my Rocky SE, I had free-wheel hubs on the front axle.
This meant that, with the hubs disengaged, all the front harware (axles / diff / low range box) was stationary, and thus wear & tear was greatly reduced. It also considerably reduced fuel consumption.
Without free-wheel hubs IE perminent 4x4 there is no way of getting away from that. This is true for both with or without low range gerarbox.
The benefit of 4x4 with low range, is that under off road / rough road conditions, even though you may be able to cope with the terrein without a low range box, you can eliminate a hell of a lot of stress on the gearbox by engaging using the low range. Yes, your fuel consumption goes up, but at the price of gearboxes today..... me thinks it be small price to pay.
ON TOP OF THAT.... It's a bloody problem if you need it and you ain't got it and that can happen at anytime.
Going back to my first point..... Low range with free-wheel hubs is the ideal... especially if you are doing long distances on hard surfaces (tar) and relatively short distances on off road - rough roads, it just means you gotta stop, and engage the hubs when you climb off the tar.... Big deal....
Part time 4x4
Hello Warren
If I understand your input correctly, you advocate for a part time 4x4, instead of a permanent AWD.
The extra low range is regarded as an extra benefit, handy at any time. Just look at Chris WH's input, regarding his last week end trip.
It seems that your manual free wheel hubs are lately disengaged hands off, when you choose [engage] 4x4 with a flip of a switch. Someone must correct me if I am wrong with this statement.
Regards
Laestrek of nie
Wessel, ek het nie laestrek gebruik nie - selfs nie toe ek vir Jan moes uitsleep nie. Te veel wringkrag is nie altyd goed nie, veral nie as jou wiele reeds in 4H tol nie. Ek het hom wel in trurat uitgesleep omdat ek agter hom moes stop en daar nie omdraaiplek was nie. Trurat se verhouding is gewoonlik laer as 1ste sover ek weet.
Terloops, ek weet nie of enige kommersiële 4x4 nog manual freewheel hubs het nie.
Willehont, het julle n…
Willehont, het julle n Kinetiese band gebruik. Ek is nou nie die mees ervare nie, maar daai " pluk" met n kinetiese band werk beter as n stadige styftrek en probeer uitsleep.
Dan die " free wheel hubbs" wat ou Warren van praat. Jitte jong, daai is net so oud soos n ossewa met ñ span van 16 Osse. Om nie sleg te praat van die ou span nie. 16 Osse met 4 wheel drive, dus 64 voete op die grond. Geen Unimog sal daai klop nie, met n Long Tom in sleeptou. Wonder hoeveel perdekrag is daai 16 Osse... Wessel ???
Nee wat, daai ou Landies met hulle Marie biscuit bande was goed vir dié dag, maar vandag se tegnologie is bobaas. Solank ons nie te vêr van WiFi is nie. Ek meen, die nuwe generasie Landrover Defender, het glo die mees gevorderde " off road computer in the world"
Groetnis.
Kinetiese band
Oom Neef, nee dit was sommer ‘n gewone breë nylon webbing met ‘n shackle aan een kant en lus aan die ander. Ons moes so effens pluk in die warm sand om te keer dat die uitsleper nie ook vasval nie.
Iemand het my jare gelede met ‘n kinetiese band gered toe die Land Cruiser waarmee ek gery het se voorste dryfas losgekom het en ‘n gat in die oliebak geslaan het. Ek was dus sonder 4x4 en moes die enjin afskakel omdat al die olie uitgeloop het. En dit op Cape Vidal se strand met die gety aan inkom. Dit het ‘n hele paar plukke gekos maar hulle kon my tot bo die hoogwater merk sleep, anders was daardie LC daarmee heen.
More Neef
Dan die " free wheel hubbs" wat ou Warren van praat. Jitte jong, daai is net so oud soos n
Spinter nuwe Toyota cruiser bakkie wat so hier op Forster's Toyota se display staan?
?
<Forster's Toyota staan oppi hoek, die fabriek is so paar fabrieke af met een pad en ons pakhuis staan regoor vanni plek... Ek stap elke dag verby....>
Jisslik... Hy's mooi! Splinter nuut, maar "daai retro-styling ".... Nie die nuwe shape, selde body as daai wit een van "grensvegter" ..... Oooo gat's nou gee ek my ouder-dom weg.... Beige, no frills & rubbish aangeheg....
Sigh........ Net n grooot jammerte ek nou net alli re-configuring klaar met my Landy
Anders......
Het nie prys op.... te kak bang om te vra.... Dit moet weg.... en somme gou-gou...
Boe-en-oor-dit, OU goed WERK nog damn goed! I mean, just look at you & I... Don't we work well? get the job done? no fuss no bother? & bet you a pound to a penny neither of us have had any "upgrades" .....
Se maar net......
Kinetic straps... They scare the living hell crap out of me.... I know my side's OK but I don't know the other side..... With the enormous kinetic energy that's developed at full stretch......
Things can and often do go horribly wrong, and when they do, it happens at the speed of bullets....
Not saying they have their place, but for me? recovery means dig dig dig & dig 3 times more then slow & steady....

Auto-locking hubs
Warren, the article below from 2014 says the LC has auto-locking hubs “when fitted with a V8 diesel”. Don’t know if/why the petrol motor doesn’t warrant them.

Laestrek
The extra low range is regarded as an extra benefit, handy at any time.
My vorige inset dat laestrek nie sou werk tydens my vasval die afgelope Saterdag, beteken nie dat ek dink laestrek is onnodig nie. Dit kan ook in dik sand gebruik word, solank dit met volgehoue momentum gepaard gaan. Met ‘n wa op sleeptou veral.
My ervaring Saterdag het my egter herinner aan die heel belangrikste aspek van sand ry - die regte (lae) banddruk. Dit maak die verskil tussen plain sailing en sukkel.
Omdat ek nie ‘n kompressor saamgevat het nie, moes ek die ongeveer 19km tot in Lambertsbaai ry met die Kavango agter die Everest op bande net onder 1 bar. Ek het niks vinniger as 60 gery nie en die paar klippe oppad vermy. Toe ek by die vulstasie stop om wiele te pomp het ek dadelik aan die wande van die bande gevoel, en hulle was nie warmer as die Kavango s’n wat nog reg gepomp was nie.
Onthou my eerste Landy wat…
Onthou my eerste Landy wat Sodwanna se strande plat getrap het. 1976 series 3 met ñ straight six 2,6l sidevalve enjin. Kon dit self beswaarlik in eerste op n teerpad wegtrek. So op die strand was dit net lowrange. Jy begin maar by eerste en wissel ratte vinniger as Jody Sheckter om nie momentum te verloor nie. Dink dit is net n Cowboy wat sy rollie uit n holster pluk wat effe vinniger kan wees, maar ook nie ñ gegewe nie.
Hi Wessel / neef...
If I understand your input correctly, you advocate for a part time 4x4, instead of a permanent AWD.
The extra low range is regarded as an extra benefit, handy at any time. Just look at Chris WH's input, regarding his last week end trip.
Sorry, I missed your post
Yes, that's the route I would go. Just one thing, the free-wheel hubs have to be manually engaged / dis-ingaged.
You do still get commercially available 4x4's with free-wheel hubs. Most notably Toyota. I think Pajero also <Arrie>???
The tamelekie is that a AWD / perminent 4x4 has some advantage to 2x4 / disengagable 4x4 when towing, it makes for a more stable rig, when things go wrong.... go wrong... go wrong.....
Dif-lock is fine, until you land in slushy mud / clay. / soggy crust with long grass ETC. IE anything slippery & long.........
Then the rear pushes, <but no pulling from the front> the front het n'nyging om sy eie koers te kies, maak nie enige verdomde verskil hoe vinnig of watter rigting jy die stuurwiel slinger.....
It < the front> slides sideways and you land up going round in a circle, usuallly in the muck,
Dan vloek jy lelik want jy moet uitklim in die dingis..... OK if you are wearing those hidous <en moer goedkoop> "crocks" skoene.... Not so nice if you are wearing R1800 Salomone sport's shoes...
Under those conditions, you need dryf-krag on the front & rear axles, then the front axle "pulls" the vehicle in a "more-or-less" straight line.
Onthou my eerste Landy wat Sodwanna se strande plat getrap het. 1976 series 3 met ñ straight six 2,6l sidevalve enjin.
Hi Neef, My series 3a landy <powder blue, no dak, net die voor-ruit> had a Ford V6 conversion gehad.... Baai tussen Vidal en Sordies gevaar, ook oppi strand by St Lucia............ Lugdruk uit, lekker vlot oori sand gery..... so hier middle 80's???
Nou-ja, so het ek geleer om nie hulp aan iemand wat vas-sit to offer...... Ek't so gedoen die twak het vas-gesit in n' 1400 <soos joune>... Vra ek nou "can I help"? se die ou " *fok*f. REGTIG?![]()
Hy't nog gesit to ek strand-af is... Ry ek aspris reg langs hom reguit verby........ Deesdae, as iemand vra, Ja dan hulp ek met graagte... Maar ek gannie weer so vasgevat word....
anyhow everyone moans at my looooong post...
Free wheel hubs ???
Hi Warren
I am totally in the dark when it comes to the 4x4 fraternity, and fine detail in that regard.
I will koekeloer tonight my neighbour's Hilux, a 2017 model 2.8 with 4x4 option, to check for the free wheel hub knob.
Regards
Landrover se alie
Soos voorheen genoem was die ossewa die beste 4x4 (beter as eniges sedert en tot op hede). Kyk hierdie lekker artikel oor ‘n omie wat die ou roetes plot en ‘n boek daaroor gaan skryf. Dis nou vrek interessant. Ek wens baie keer ek was deel van daardie pioniers. Dink net hoe mooi was hierdie pragtige land toe!






So 'n bek moet........
Middag Chris
Sekondeer, ek wil nog daai plekke besoek, dus wil ek soms kruip. Nie om in slote, dongas en allerhande hindernisbane te oorwin nie, MAAR om die mooi plekke te besoek.
Nee Herman: Cruiser 200, nou praat jy mos van eroties uitlokkend verby.
Groete