Sien die ding om vragmotors aan die brand te steek op die N3 het weer kop uitgesteek. Laat mens nogal bekommerd rondom mens se persoonlike veiligheid....laas nag blyk baar weer 9 uitgebrand. Hoe lank nog voordat hulle ander voertuie aan die brand probeer steek? Met 'n wa op jou stert is mens nie juis vreeslik rats om uit die pad te kom nie....
Glo nie
Mens weet nooit, en ek se dit sal nie gebeur, maar my menig is dis vir ons n probleem nie, dis geteiken op immigrante, wettig of nie, wat vir hulle voorkom dat werkgeleenheide weg gevat word, en ondermyn hulle vermoe om te staak vir nog meer geld...
Kyk as n zimbabwe, watookal hulle per uur wat hulle verdien, is dit n vreeslike komp geld terig in Zim... Maar Ok...
Wat vir ons n probleem is is die pad-laangs boewe... die wat re-bar "spikes" in die teer indryf en daai tiepe ding en dan vir jou inwag....
Maar dit loop al n tyd saam ons...
Die standaard
Die staandaard is breek skop en branf af in RSA dan kry jy wat jy soek staan eenkant breek niks hou n banner vas wat se genoeg is genoeg en word toegesluit
Hang ook af van....
Middag Shaun
Dan hang dit ook af hoe lyk die persone wat die baniere vashou.
Sekere kleurskemas werk net nie lekker nie.
Groete





Grootwind, obs het die skote…
Grootwind, obs het die skote wat geskiet is tot hier by ons gehoor