Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Geert, November 2026 Rona du Plessis -33 minutes ago
Koud November 2026 Geert -1 hour ago
Slange Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -2 hours ago
Ek geniet ... November 2026 Chris Boucher -2 hours ago
Wessel Len gaan weer Kruger Wildtuin… Rona du Plessis -2 hours ago
Koue in Sedgefield November 2026 Rona du Plessis -3 hours ago

Wie kyk

Durban
Profile picture for user dassie
Submitted by dassie on
Forums

Naand manne en mannine wie hier kyk ook WE safari's .

Voortrekker jy tik in google Sunset of sunrise safari dan kom jy op hulle skakel uit .Jy kan kies om direk of na die drive te kyk .Vir ons ouens wat die bos so mis is dit net n terg maar help darem daai jeuk .

0
Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Mon, 26/07/2021 - 20:45

Ja Johann dis soos om sweeties voor die kinders rond te swaai maar enige iets is beter as niks .Het jy gesien wat vra daai plek vir kamp ?? Nog nooit in my lewe betaal ek R15000 per aand vir so iets .

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Tue, 27/07/2021 - 10:18

Op DStv kanaal 183 WildE HD wys hulle die live drives in die oggend en ook die middag.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus