Forums
Naand manne en mannine wie hier kyk ook WE safari's .
Willie ek kyk gereeld die…
Willie ek kyk gereeld die drives en geniet dit, soos jy sê dit is nie dieselfde nie, maar darem 'n troos.
Ek het gaan kyk en daar is…
Ek het gaan kyk en daar is baie episodes ![]()
WE safari's ...
Op DStv kanaal 183 WildE HD wys hulle die live drives in die oggend en ook die middag.





Hallo Willie. Spring jy…
Hallo Willie. Spring jy nou skielik hier agter 'n klip uit. Dit is goed om weer van jou te hoor.
Waar kyk mens die WE safari' s