En so lyk dit vir my die ergste koue is nou gebreek?
'n Geseënde Augustus vir almal en mag julle sommer lekker kamp ook. ![]()
👋 Môre sê Kampforum
Die bek mekanik het net 'n moerse klomp foto's geneem, Vrydag is die beging van die slagting. 😫
Geniet jou klein Saterdag. 👍
Goeie more almal. Anton ek…
Goeie more almal. Anton ek sien nou eers dat jy my gister persoonlik gegroet het.
Ek dink mens moet dalk die…
Ek dink mens moet dalk die draad se naam verander na "Maand se algemene klets" ![]()
Goeie middag almal, ek sit nog heerlik hier by Buffelspoort en geniet dit erg.
Vandag nog 'n kaapenaar hier in gekom, die twee is nou al vier maande op die pad. Hulle was Kgalagadi toe, Namibia en is nou stadig terug op pad terug Langebaan toe. Ek beny sulke gelukkige mense wat net besluit, en doen.
Dankie, Lekker om hier te wees
Die Naweek kamp ons by Mabalingwe naturreservaat, en almal wat daar is moet gerus kom inloer en kom kuier gerus.
Goeie môre mense, ai môre is…
Goeie môre mense, ai môre is alweer Vrydag, ek moet alweer terug huis toe![]()
Geniet jul dag, die wat die lang naweek gaan kamp, wees veilig en geniet dit.
👋 Môre sê Kampforum
Johann, julle moet veilig terug ry. 🙏
Vanoggend 7:30 die slagting by die tandarts. 😫
Geniet jou Vrydag.
Middag vriend en vyand,…
Middag vriend en vyand, geniet die lang naweek, die manne wat pad vat (gevat het) wees veilig en kamp 'n brak uit 'n tak.
Dankie Willem, ons is 10:00 daar weg en 13:00 by die huis gestop, klaar af gepak en skoon gemaak, reg vir volgende een.
Goeiemôre almal. Dit is 'n…
Goeiemôre almal. Dit is 'n heerlike oggend hier langs die pianaarsrivier. Julle moet die dag geniet!
Goeie môre van 'n baie koue…
Goeie môre van 'n baie koue Knysna vanoggend.
👋 Môre sê Kampforum
Hoop die bokke gaan soos laasweek hulle kant bring.
Geniet julle kamp Anton en julle ander moet die dag veniet.
Goeie môre almal, Anton en…
Goeie môre almal, Anton en ander wat kamp, geniet dit.
Jan, my oudste dogter-hulle is die naweek daar in Knysa (hulle woon in Port Elizabeth). Hulle gaan stap roetes doen saam met vriende, en my kleinseun stap saam om die klomp ouer mense op te pas. Hoop hulle het warm goed saam gevat.
Johann dit het 'n lekker dag…
Johann dit het 'n lekker dag uitgedraai en die son skyn lekker.
Ons kinders het hierheen verhuis in April.
Kom Bokke ...
Daar is hy, gestart vir die Bokke.

En wag vir Noddy. 👍🔥🥃🥩🎶
Eish, nou wil ek nie eers…
Eish, nou wil ek nie eers meer groet nie, (na daai lelike groet van Voortrekker) ek sit by die huis, en sommige mense kamp![]()
Goeie môre almal, geniet die Sondag, my "outlaw family" is hier, so ek sit en sulk maar eenkant![]()
👋 Môre sê Kampforum
Nou ja, die bokke het dit gemaak.
Anton geniet die kamp, lekker. 👍🏕🔥🥩
Ek is home alone vandag.
Geniet jou Sondag.
👋 Môre sê Kampforum
Nou ja, Anton julle moet veilig terug ry.
Geniet die vakansie dag voluit.






Goeie more kampeerders, …
Goeie more kampeerders,
Voories, sal lekker wees dankie, swart koffie met 3 suiker, geen melk.
Steek daai vuurtjies aan vanmiddag, dit is mos klein Saterdag vandag, gaan weer n rooibok steak op die kole gooi!!!!