My droom om off grid te gaan kamp waar geen mauls geen krag en myle en myle se sand ,berge en bos is val stadig maar verseker in plek. Ek en Berdien besluit met die, gaan ons n voertuig aankoop wat ons nie bang, jammer gaan wees vir n krap of twee nie. Gaan die voertuig aanpas iets soos Segkok (Deon) Ek doen huiswerk al vir so 2 jaar en het toe op n Toyota Cruiser FJ 45 bakkie besluit hy kan die rowwe terein met n smile doen. My budget so R200000 meeste kamp toerusting wat ek nou het gaan ek gebruik vir normale kamp met caravan en ook off grid. Nou is dit vir die spaar van my droom dan hieja hieja hier kom die Mollers bos toe
Shaun, daai trok van jou…
Shaun, daai trok van jou raak nou wraggies mooi, ek weet ek mag nie begeer nie, daarom droom ek van so trok. Baie geluk, awsome trok.
Ons afspraak met Bushtech
Ons afspraak met Bushtech vir instelasie vir canopy is 23 September om 10H30 dan gaan na die kombuis kyk wat ek nou net opgesit het wil ook na hulle drawer systeem kyk waar my en Berdien se klere gebere sal word asook kos
Lekker ingerig
As alles eers in is gaan julle huis gereeld leeg staan. Julle gaan so lekker toer met daardie voertuig!
Dankie Chris
Ek stem alles gaan n ruk vat om in plek te val maar ons sal daar kom terwyl ons die off grit kant reg kry staan my Swing en skree haak my sleep my ons wil n lang lang naweek maak en Eiland toe gaan en Swing geniet
Het bakkie vanmiddag
Het bakkie gevat vir rubber rishing en vanmiddag terug gekry baie gelukkig hoe bak nou lyk
Lekke nuus
My canopy van Bushtech sal by vrydag klaar wees , my opvou tafel met bracket wat binne canopy kom is wel klaar en dan die 23 September begin Eazy awn met die Blade RTT te vervaardig sal hom middel Oktober kan kry en ja dan proef loop met dit wat ek dan het daar kort nog ander toebehore maar sal bysit soos geld dit toelaat lekke kan nie wag
Jy maak my deurmekaar
Middag Shaun
Ek is nou lekker deurmekaar, ek lees jou insette slaafs, maar iets maak nie sin nie.
1]Op 28 Augustus wys jy 'n foto van jou bakkie met 'n kappie.
2]Op 31 Augustus noem jy dat julle 'n afspraak het in September vir die kappie
3] 9 September noem jy dat julle hierdie Vrydag die kappie kry en opsit.
So wie se bakkie en kappie was dan in die foto van 28 Augustus? Dalk moet jy fotos plaas soos wat die projek vorder, en die bybehore bygesit word.
Wessel lees weer hier bo (Lekke nuus)
Daai fotos is van Bushtech se web site wat hulle op n paar Rangers gesit het dis hoe myne gaan lyk ek sit hom op die 23 September asook opfou tafel die canopy sal eers nou vrydag 10/09/2021 klaar wees soos ek onder Lekke nuus dit se my inset net bo joune van vandag lees hom mooi weer deur sal fotos plaas sodra ek canopy op het die 23 September begin Eazy awn met my RTT
Wag vir die projek fotos
Hello Shaun
Laat kom daai fotos, ek leef saam met jou, jou droom![]()
My bootskap aan Eezi Awn gister
My Bushtech Canopy en opvou tafel kry ek die 23 September soos julle weet my Eezi Awn Blade RTT en K9 Roof Rack is gister bestel en ek kan dit gaan kry by Eezi Awn se taak in Roodepoort 19 Oktober 2021 kyk stadig maar seker val alles mooi in plek baie baie opgewonde
Kind Regards
Jess
From: Moller, Shaun (S) [mailto:Shaun.Moller@saso…]
Sent: 13 September 2021 02:36 PM
To: Jess Stuhler | Eezi-Awn <jess@eeziawn.com>; Moller, Berdien (Thungela) <berdien.moller@thungela…>
Subject: RE: Eezi-Awn "Product Enquiry"
Thanks Jess I will take delivery of RTT and roof rack on the 19 October





Hoe mooi is daardie kappie…
Hoe mooi is daardie kappie. Lyk reg vir besigheid.