6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Thumbs up Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -33 minutes ago
Skinder??? Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -1 hour ago
Wessel daar was 'n paar… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 hours ago
Hou net die letter e in vir… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -2 hours ago
Laaste oor die dekselse kappie Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -3 hours ago
Lower Sabie Kruger 2026 Geert -3 hours ago

Water stoor en hoeveelheid

Secunda
Submitted by Sleep nou on
As ek reg is kan twee persone met so 5liter water n dag oor die weg kom vir drink en kos maak dus as ek 60 liter saam ry kan ek vir 12 dae regkom en hoeveel water dra n mens saam vir so tydperk van 12 dae om te was en daar is nerens n water punt vir volmaak nie wat sal julle se sal genoeg wees my argument is water is exsta gewig so beplanning is belangrik as jy daar innie boendoes is met geen water tot jou beskiking nie behalwe die wat jy saam jou vervoer gee asb jou seining sal waardeur word
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 30/08/2021 - 10:49

Daar is baie van hulle beskikbaar hier is een met 12v pomp in. 4 stage RO 12V Mobile purifier - R3,239.00

It has the following features and advantages:

• Water purified by this system can be used for drinking and cooking for outdoor living.
• Replacement cartridges are changed easily and hassle-free.
• Great tasting water, improved taste to warm beverages and food.
• Softens water and removes chlorine and high levels of sodium in water.

Stages of Reverse Osmosis filtration and disinfection include:

  • Stage 1: 10" inline PP sediment dispenser filter
  • Stage 2: 10" inline UDF GAC dispenser filter
  • Stage 3: 10" inline UDF GAC dispenser filter
  • Stage 4: 75GPD RO membrane


What you will get in the box:

• 1x 10" inline PP sediment dispenser filter
• 2 x 10" inline UDF GAC dispenser filter
• 1 x 75GPD RO membrane
• 12V booster pump

Please note: Requires 12v power supply. 
We offer:

• Technical assistance available during working hours per telephone if you need help/directions with installation.

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Mon, 30/08/2021 - 11:42

Ons kamp nou al 52 jaar by oorde/karavaanparke oor die hele Suid-Afrika en minstens jaarliks by die Kruger Wildtuin en ander nasionale parke.  Ons het nog altyd die betrokke oord se water gebruik, behalwe as die oord onder spesifieke omstandighede waarsku om nie die plaaslike water vir drink-doeleindes te gebruik nie  -  dan koop ons drinkwater.  Nog nooit het ons 'n probleem met water ervaar nie.

 

0

Ons het 'n probleem ervaar waneer ons 1ste in die woonwapark by Oos Londen gekom het. Hoewel die oord getoetsde boorgatwater in hulle waterpype verskaf, het dit baie kere lank gestaan omdat die krane tussen die staanplekke nie gereeld oopgedraai/benut was nie. Ons was dan die eerste persone wat daai water drink, en dit het ons gevang.

Soos wat die kampeerders arriveer het, en die pypleiding deurgevloei het, het die maagkrampe voorvalle verdwyn. Daar het ons begin om maar liewer gebottelde water saam te neem.     

0
Secunda

Sleep nou

Mon, 30/08/2021 - 13:31

Willem dankie ek het al n paar mense gekontak maar die een se prys goed en wat hy doen puik  Willem ek glo my probleem gaan gesort wees so buurstate waar probleem met water is gaan nie meer wees gaan hulle nou kontak 4 stage RO 12V Mobile purifier - R3,239.00

0
Secunda

Sleep nou

Wed, 01/09/2021 - 07:27

Met Warren se gesels nou die dag het dit my innie rigting gestuur van n water bucket wat 10 liter water hou met 12 v pompie binne in bak ek gaan nou Ironman se 12 volt stort systeem koop en hom gebruik het reeds met klomp ouens ook op 4x4 communtiy forum gesels en hulle se met die ironman 12 v stort kon hulle en hulle vrouens vir twee aande stort so as hulle dan kan ons twee ook. Sal 23 September koop en hom toets en julle se jip of ag tog  Die Bush baby 20 liter solar water  sak  hou ek hy maak water lekke warm so innie aand vrou warm stort he happy wife happy camper 

0
Vaalwater, Limpopo

Josef Willem

Wed, 01/09/2021 - 07:42

Ek het op n ander draad n foto gelaai van n 12v Karavaan pompie,  ek het die pompie in n nuwe 20L kan geplaas met n pypie deur die prop, wanneer ek water nodig het dan skakel ek net die pompie aan en het vars water vanaf die huis.

Ek weet dit is veilig om te drink, sou ek op n plek kom waar daar baie mense kamp, maak ek net die 20L kan vol water en ry na die volgende plek toe, so weet ek-ek het vars water.

Ook die pompie gebruik om my solar Stort vol water te pomp sodat ek die aand lekker kan stort.

0
Secunda

Sleep nou

Wed, 01/09/2021 - 07:50

Ja drink water is n moet as jy vir lang tyd by plekke waar water is maar nie geskik vir drink Willem se RO 12V Mobile purifier - R3,239.00 sover die beste en virrie prys 

0
Worcester

Wildehont

Wed, 01/09/2021 - 09:16

Hierdie filtertjie kos onder R500, verwyder 99,9% van bakterië en alle mikroplastiek en is goed vir amper 400 000l water se filtrasie. Ek sien hulle sê hy moet net gereeld gebackwash word sodat hy aanhou lekker vloei. Geen cartridges om te vervang nie. Dit weeg net 57g en het selfs ‘n strootjie waarmee jy direk uit ‘n bron kan drink so dit sal lekker werk vir stap ook. 

0

Sleep ----- dag se

Ons sit sonder muncipale water vir die laaste 5 dae, (JHB) en geen einde in sig ---- NE !

Ek't al lankal n "backup" ingerig, met nog so pomp / stort stelsel / skaakle / kar battery en 220v charger perminent aangekopple ---  en n 10L "boiler" bucket

Om so heel aanvaarbaar stort te he gebruik ek so tussen 6- 8 L per stort ek dra water aan van werk.

vat 20minute om water lekker warm te kry nat maak / seep / skuur / afspoel -- werk fine

 

 

0

wink

Something I've been thinking about, so that I can carry less water< (fill more frequently) 

I really do not trust tap water in other / smaller muncipalities and there is nothing worse than a camping poo-pot & a run-away tummy NE!

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Wed, 01/09/2021 - 17:45

Hier is dit weer.

Willem se RO 12V Mobile purifier - R3,239.00 sover die beste en virrie prys 

0
pretoria

pieterc

Wed, 01/09/2021 - 20:25

Takealot se prys is dalk beter, maar dit het nie n aan / af skakelaar by die stortkop nie. 

 Al kamp ons nie in die boendoes nie het ek ook een gekoop - sommer net vir ingeval ons water of krag probleme by die huis het.

Ek weet nie wat die druk is nie, maar dit neem so 2.5 minute om 5 liter water te pomp. Met n bietjie beplanning en dissipline sal n mens seker gestort kry as jy moet. Die aan / af skakelaar by die stortkop sal ook baie help om minder water te gebruik. 

0

Altwee lyk vir my of dit 12v herlaaibaar is Willem

Camping Shower - Ironman 4x4

Companion USB Rechargeable Indoor/Outdoor Mini Portable Shower | Buy Online in South Africa | takealot.com

 

0
Worcester

Wildehont

Thu, 02/09/2021 - 06:24

Alva maak ook ‘n gas verhitter met direkte inlaat, ‘n 12V pomp of swaartekrag gevoerde sak. 

0
Worcester

Wildehont

Thu, 02/09/2021 - 07:09

Hierdie filtertjie kos onder R500, verwyder 99,9% van bakterië en alle mikroplastiek en is goed vir amper 400 000l water se filtrasie.

Dis ‘n baie goedkoper en ligter opsie vir iets wat jy waarskynlik nie so baie gaan gebruik nie.  

0
Secunda

Sleep nou

Thu, 02/09/2021 - 07:52

Chris baie dankie ek gaan hom (Sawyer Mini Portable Water Purifier)  bestel vir my Sprite Swing karavan en daai een Mobile purifier gaan in bakkie permanet instaleer word smiley
0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Thu, 02/09/2021 - 09:41

Dankie Pieter en het net gelees wat ek wil en nie behoorlik gekyk nie. 

The electric portable outdoor shower ...

Toe dog ek ... (ja ek weet wat het dog gedoen. 😉🤐

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus