Nou ja dit is die laaste maand se eerste dag.
Klaar koffie gehad đâVat die Ford vanoggend na Syd's Suspension toe.
đ MĂŽre sĂȘ Kampforum lede ...
Het gister nag 10mm đ§ gehad.
Geniet julle dag voluit. đ
GM !
Goeie mĂŽre kamp-vriende !
Dis maar 'm mislike, winderige mÎre vanoggend hier by ons, maar daar is darem die uitsig van nog 'n bietjie reën teen Sondag. Ek het ongelukkig geen interessante nuus om met ander te deel nie en hou dus maar my oë en ore oop vir iemand anders om iets op te dis.
Grap van die jaar : Die foutiewe berekening van die petrolprys ! Wat 'n skande ! Ek wonder watter ander regering berekeningsfoute kwalifiseer om vir hierdie benoeming te kwalifiseer ?
Dit laat n mens wonderâŠ
Dit laat n mens wonder hoeveel ander berekende foute daar is wat ons nie eers van weet nie, soos by Jan Tax byvoorbeeld.
đ MĂŽre sĂȘ Kampforum lede ...
Nou ja, gaan die Ford vandag haal en sy een keel ook oop maak.
Geniet jou dag voluit.
Willem, onthou om vir Syd'sâŠ
Willem, onthou om vir Syd's Suspension te sĂȘ jy verjaar vandag en wat gaan hulle daaromtrent doen ?
đ MĂŽre sĂȘ Kampforum lede ...
Nou ja, is op kalender nou ouer. âč
Die Exclusive moet nou uit want het paar dinge om klaar te maak met die 3B se pak en kamera. Maandag oor 'n week wil ek sleep as als goed gaan met die "familie toespraak".
Het gisteraand 5mm đ§ gehad.
Geniet jou Saterdag. đ
Exclusive nog by jou?
Hello willem
Ek dog die wa is reeds onder jou voete uit.
Wessel, ek sien jy groet netâŠ
Wessel, ek sien jy groet net vir Willem vanmĂŽre - seker omdat hy gister verjaar het. Moet ek nou tot Julie wag voor jy my ook gaan groet ?
Willem, sterkte met die koebaai-sĂȘ van die Exclusive sodat jy die sage agter jou kan sit. Ek aanvaar die kopers se finansiering is toe goedgekeur en afgehandel.
Kampmaters : Goeie mĂŽre almal van julle. Bewolk hier by ons vandag en gelukkig het die suid-oos wind darem gaan lĂȘ, vir hoe lank weet ek nie. Daar is darem die vooruitsig van 10mm reĂ«n mĂŽre hier by ons.
spesiale woord van welkom.....
...aan my vriend onder in DA-land, genaamd Len.
Ek het die gewoonte om die persoon waaroor my inset gaan te addresseer. Dit is oop vir kritiek.
Jy gaan nog so wag, dan sleep ek volgende jaar daar by jou "upmarket" tuiste in, vir 'n kuier.
Dit sal...
Dit sal baie welkom wees Wessel, hoop nie dit gaan in Meimaand wees as ek in die Wildtuin sit nie !
đ MĂŽre sĂȘ Kampforum lede ...
Het 65mm đšïž gemeet. đđ»
Geniet julle dag verder.
Brits is nat
MĂŽre alle forum vriende
Ons het ook goeie reen deur die nag gehad, 32mm. Vir die hele November darem 99mm gemeet.
Sal jou kontak
MĂŽre Len
Dankie, maar lyk my dit gaan nie realiseer nie. My dogter trou vroeg in Mei, as Covid dit gaan toelaat, wat beteken ek gaan voor die 5de Mei in Hermanus aankom.
As jy nou in die wille tuin bly tot laat in Junie'22, kan ons mekaar dalk raak kamp. Die laaste deel van my wildtuin besoek, is in die suide.
GoeiemĂŽre!   HeerlikeâŠ
GoeiemÎre! Heerlike rustige dag hier in Centurion en die reën basies onophoudelik sedert gistermiddag 5 uur. (vanoggend 42mm uitgegooi)
Ek vind myself alleen by die huis aangesien my vrou en die 2 latte se Desember vakansie al blykbaar begin het en hulle vir die volgende maand op Zaagkuil kuier.
Ek is darem nie stoksiel alleen nie. Hier is 'n liefdevolle worshond, 2 budgies wat hou van gesels asook 'n baie oulike skilpad wat nou vir my loer en wag vir haar sondag pampoen.
Die water moet maar val sodat die pienaarsrivier lekker kan oorloop vir wanneer ek my skerpioen deur die rivier moet vat wanneer ek 16 Desember die vleilande gaan aandurf. Dan sal ek ook sommer kan kyk hoe my nuwe wranglers die modder hanteer in vergelyking met die vorige HT duelers ![]()
O gaats - ek moet gaan want dit klink of die pampoen oorkook....
Spog !
Ek wil net gou spog :-
Sondag 5 Desember om 16:40 bel ek Stad Kaapstad om 'n waterlek by my watermeter aan die munisipale kant te rapporteer. Ek kry die keuse om op Engels, Afrikaans of Khoza bedien te word. Net daarna antwoord 'n vriendelike dametjie my op Afrikaans. Binne 'n minuut na ons gesprek kom my verwysingsnommer deur op my selfoon. 45 Minute later is daar 'n klop aan die voordeur : dis 'n loodgieter van Stad Kaapstad om te kom kyk wat gedoen moet word. Ek word gevra of dit in orde sal wees as hulle mĂŽreoggend die herstelwerk kan kom doen en of el daarvoor sal instem.
Dis nou wat ek noem puik dienslewering !
GM !
Ek het ook regte soos wat tans deur duisende in ons kele afgedruk word. Ek is 'n tipe 2 diabeet en het gister besluit dit is my reg om 'n sjokolade-blok te eet ten spyte van die resultaat wat dit tot gevolg gaan hĂȘ. Gou vanoggend my suikervlak getoets en sal maar liewer nie daaroor spog nie. Die mediese wetenskap het my gewaarsku van die risiko wat hierdie mensereg van my op my gesondheid het, maar ek wou nie luister nie.
Dog ek sĂȘ maar net. O ja, goeie mĂŽre !
Goeie more uit Ć baie natâŠ
Goeie more uit Ć baie nat bosveld!
Mag almal die dag hĂȘ wat hulle oor gedroom het!





krismis
MĂŽre mĂŽre! Krismis is hier!