Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie hout... November 2026 Wessel Strydom -5 hours ago
Olie prys en Jodiumpille November 2026 Wessel Strydom -1 day ago
Pretoria November 2026 Geert -1 day ago
Tydens ons 2de aand ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 day ago
Overstrand Munisipaliteit November 2026 Chris Boucher -1 day ago
Verkiesing effek November 2026 Wessel Strydom -1 day ago

Vergange dae se rygoed

Brits
Submitted by Wessel Strydom on
Forums

Hilux 1968Môre vriende

Kyk wat loop ek raak, dis mos nou 'n Hilux van formaat.

Hierdie ene is 'n 1968 model, en ongelukkig nie myne nie. Soms wens ek dat ek stoorruimte gehad het om sulke juwele te stoor, en Sondae mee te ry.

Lyk nog heel netjies vir 54 jaar oud. 

Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sun, 17/07/2022 - 17:13

Middag Wessel, daai trokkie is mooi op gepas, sal self nie om gee om so iets te kan besit nie. Wil nie nou kaap nie, maar ek dink baie dae terug aan my eerste kar, 'n Volkswagen sedan (dit was nie 'n 411 of 412 variant nie) wat ek by my oupa gekry het, as ek daai kar gehou het sou dit vandag onskatbaar in waarde weescrying

Daai cheetah orange maak dit sommer specialdevil

0
Brits

Wessel Strydom

Mon, 18/07/2022 - 08:13

Môre Hennie

Geen probleem, dalk moet iemand wat kan die gespreklyn se naam net verander na " Vergange se rygoed"

Jou VW laat my dink aan die beroemde 2-deur Carmen Ghia VW. Dit was nou 'n oulike dingetjie.

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Mon, 18/07/2022 - 08:31

Môre manne, Hennie ek kan nie met 100% sekerheid meer sê nie, maar ek verbeel my, myne was 'n 4-deur, maar andersins presies daai een, kan regtig nie meer onthou nie. (Natuurlik net swart)

Wessel- ek het vir jou die naam verander, is dit reg?

0
Brits

Wessel Strydom

Mon, 18/07/2022 - 08:32

...was so gaaf en slim om die naam te verander. Baie dankie, nou kan ons ook fotos van minder betroubare voertuie hier plaas.cheeky

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Mon, 18/07/2022 - 08:57

Ek het my suster gevra, sy is beter as ek met die geheue dinge, dit was ook 'n twee deur.

Daai Carman Ghia's was was uiters gesogte voertuie, ek het 'n vriend gehad wat steeds nog het, sover ek weet, hy is versot op die motertjies.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus