Môre vriende
Kyk wat loop ek raak, dis mos nou 'n Hilux van formaat.
Hierdie ene is 'n 1968 model, en ongelukkig nie myne nie. Soms wens ek dat ek stoorruimte gehad het om sulke juwele te stoor, en Sondae mee te ry.
Lyk nog heel netjies vir 54 jaar oud.
Johann, ek het so 1967 ook…
Johann, ek het so 1967 ook as eerste voertuig gehad. Jammer vir die kaap Wessel.

Hennie....
Môre Hennie
Geen probleem, dalk moet iemand wat kan die gespreklyn se naam net verander na " Vergange se rygoed"
Jou VW laat my dink aan die beroemde 2-deur Carmen Ghia VW. Dit was nou 'n oulike dingetjie.
Môre manne, Hennie ek kan…
Môre manne, Hennie ek kan nie met 100% sekerheid meer sê nie, maar ek verbeel my, myne was 'n 4-deur, maar andersins presies daai een, kan regtig nie meer onthou nie. (Natuurlik net swart)
Wessel- ek het vir jou die naam verander, is dit reg?
Jis, wie......
...was so gaaf en slim om die naam te verander. Baie dankie, nou kan ons ook fotos van minder betroubare voertuie hier plaas.![]()
myne was 'n 4-deur Myne…
myne was 'n 4-deur
Myne was defnitief die 2 deur. Ek het die 1500L gehad.
Jou VW laat my dink aan die…
Jou VW laat my dink aan die beroemde 2-deur Carmen Ghia VW. Dit was nou 'n oulike dingetjie.

Ek het my suster gevra, sy…
Ek het my suster gevra, sy is beter as ek met die geheue dinge, dit was ook 'n twee deur.
Daai Carman Ghia's was was uiters gesogte voertuie, ek het 'n vriend gehad wat steeds nog het, sover ek weet, hy is versot op die motertjies.
My eerste kar was so een. …
My eerste kar was so een. 'n 2-deur kanarie






Middag Wessel, daai trokkie…
Middag Wessel, daai trokkie is mooi op gepas, sal self nie om gee om so iets te kan besit nie. Wil nie nou kaap nie, maar ek dink baie dae terug aan my eerste kar, 'n Volkswagen sedan (dit was nie 'n 411 of 412 variant nie) wat ek by my oupa gekry het, as ek daai kar gehou het sou dit vandag onskatbaar in waarde wees
Daai cheetah orange maak dit sommer special