Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Neef Herman, Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -4 hours ago
Herman... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -5 hours ago
Voorwêreld Oktober 2026 saam gesels neef Herman -5 hours ago
Sterkte Verskoning Geert -6 hours ago
Vlieënde Tesla Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -7 hours ago
Suksesvolle/bevredigende vakansie Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -7 hours ago

Liedjie van die dag.

Centurion
Submitted by Voortrekker on

Ek weet nie van ander nie, maar baie keer laat die gebeurtenisse van 'n dag of iets 'n mens dink aan 'n liedjie.

As jy aan 'n liedjie dink, of een wat in jou kop is om een of ander rede, plaas die naam of 'n skakel / video hier, of plaas sommer 'n paar van die woorde (-;

Voortrekker ek is be-indruk met jou sang stem lol. Ja dis net ou Al Debbo wat met sulke woorde kon wegkom .Cornelia het die oorspronklike 1 gesing

0
Port Elizabeth

Frieps

Mon, 11/12/2017 - 19:19

Simon & Garfunkel sing vandag se liedjie.   Dit is so stil hier op die forum op hierdie Maandag, die stilte is oorverdowend.  Ek hoop more is dit Emma King se liedjie, "Let's hope tomorrow is a better day".   laugh

0

Well with year end just 3 + 1/2 days away, and I'm gone....gone... gone....

This one's being running around my upstairs bedrooms....

Takes me back to 1972 - 3...

Smile an everlasting smile
A smile can bring you near to me
Don't ever let me find you gone
'Cause that would bring a tear to me
 

0
Secunda

Sleep nou

Tue, 12/12/2017 - 06:40

Anton Paul Young se musiek word net nie oud nie puik song ander song van hom was mos Wherever I lay my had that's my home

0
Centurion

Voortrekker

Tue, 12/12/2017 - 11:01

Hier so paar classics van my vroeg tiener jare:

A-Ha    Cry Wolf

Duran Duran    Notorious

Duran Duran    wild Boys

A-Ha    Hunting high and low

0
Vaalpark

Johann L

Fri, 15/12/2017 - 21:40

Jy moet klou aan daai LP's Deon, dit is goud werd. Om een of ander simple rede het ons (ek) van al ons ou plate ontslae geraak?

Die Afrikaanse plaat was Kimberley Jim, (waarop hy ook "Ver in die ou Kalahari gesing het) ek kan nie nou aan nog een dink nie.

0
Centurion

Voortrekker

Sat, 23/12/2017 - 06:24

Put your sweet lips a little closer to the phone...  Jim Reeves

Tot nagedagtenis aan Rick Louw, my favourite oom, Suid Afrika se eie Jim Reeves.  Gister middag oorlede. Ek sal jou mooi stem en glimlag nooit vergeet nie! 

0
Secunda

Sleep nou

Sun, 24/12/2017 - 06:23

Sterkte vir jou en familie Anton ons dra jou oom op soos Led Zeppelin sing Stairway to Heaven

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus