Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Julle maak 'n man lekker… Kuier maaltyd Voortrekker -23 minutes ago
Roerbraai Kuier maaltyd Rona du Plessis -28 minutes ago
Ordentlike dakrak... Hoe maak ek my ou rally tent… Wessel Strydom -58 minutes ago
Hallo Fanie.  As jy kan… Hoe maak ek my ou rally tent… Voortrekker -1 hour ago
Kan ook werk Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Potjiekos Kuier maaltyd Geert -1 hour ago

Liedjie van die dag.

Centurion
Submitted by Voortrekker on

Ek weet nie van ander nie, maar baie keer laat die gebeurtenisse van 'n dag of iets 'n mens dink aan 'n liedjie.

As jy aan 'n liedjie dink, of een wat in jou kop is om een of ander rede, plaas die naam of 'n skakel / video hier, of plaas sommer 'n paar van die woorde (-;

Secunda

Sleep nou

Tue, 01/01/2019 - 06:57

Sal bietjie opsoek Harry ken hom nie speel vanoggend die volgende Roy Orbison - California blue wat n song deur een van die legends 

0
Centurion

Voortrekker

Sat, 16/03/2019 - 17:44

Baie nice song van hom !!!  

 Ek het vir my sy nuutste CD gekoop.  Ek moet sê, dis die eerste keer wat ek Afrikaanse musiek hoor waarvan ek regtig BAIE hou!      EN die man bring 'n boodskap van God! smileyyes

0
Alberton

Tuinslang

Tue, 16/04/2019 - 10:37

Dag Span,

Wie van julle maak gebruik van die streaming opsies as dit musiek kom, soos Apple Music, Joox, ens

Ek persoonlik gebruik Apple Music en sal nie sommer weer 'n cd koop nie. 

0

Middag vriende

Gebruik julle dan nie 'n gewone platespeler nie, ene wat 33 en 45rpm plate kan speel.

Ek het so 'n geraaskas waarmee mens plate kan speel, en dan opneem na 'n geheuestokkie.

Nou weet julle hoe oud ek is nê!!

Wessel 

0
Secunda

Sleep nou

Sat, 17/08/2019 - 06:23

The Archies Sugar Sugar weer die week geluister wat n song hy was ook nog beskikbaar op 8 track tape

0
Secunda

Sleep nou

Thu, 22/08/2019 - 00:53

Die ou maak al 50 jaar plus musiek en n lied wat altyd by my bly is Love on the rocks speel hom met lekke volume

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus