Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Cordierite... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -59 minutes ago
"Hot Rock" steak Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Sluitingsdatum..... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Lekker werk Oktober 2026 saam gesels Geert -1 hour ago
Meiringspoort Pad en roete inligting Geert -1 hour ago
Meiringspoort Pad en roete inligting Wessel Strydom -2 hours ago

Kampforum & CCSA Suidrand -Aasvoëlkrans Saamtrek Junie '19

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on

AVK

Kampforum en CCSA Suidrand hou 'n gesamentlike winter saamtrek by Aasvoëlkrans  tydens die langnaweek  14 - 17 Junie!

Sondag Vadersdag Spitbraai word voorsien deur Jurgens Campworld

Wie gaan saam?

Naam Persone Name nr
Nico 2 Nico & Mandy  
Willem Brits 3 Willem en Surette & Wijan 98
Voortrekker 4 Anton, Jonika & Anton jnr en Jovan 80
Obie 2 Nico & Millie 77
Frieda 2 Frieda Cook 88
Noel 2 Noel & Ronel 76
Boonzaaier 3 Estie, Rian & WJ 87
Johan van Heerden 1 3 Johan en Cora en kleinseun 105
Johan van Heerden 2 2 Andre en Anna  107
Johan van Heerden 3 2 Jonathan en Amanda en baba 106
Softarrow 1 4 Hilda & Joe Bartizal  en gesin 93
Softarrow 2 4 Danie & Charmaine en gesin 95
It'LDoDat 1 Warren 84
Keven & Dedre 4 Keven & Dedre en vriende 81
Hakaf 4 Theo Goosen en Gesin 78
Leeu 2 Nico en vrou 82

Besoek Aasvoëlkrans se webwerf

google kaart
Centurion

Voortrekker

Sat, 15/06/2019 - 07:57

Ek hoop Aasvoëlkrans sorteer hulle elektrisiteit uit frown​​​​​​

So much vir 'n Snappy Chef in die Penta, maar daar is nie krag om die ding te laat werk nie!    Ek mis my Camp Lite wink

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Sat, 15/06/2019 - 13:10

Die gebeure sonder krag by Aasvoëkrans onderskryf weer die nuttigheid om 'n teerpad-karavaan te hê wat maklik "off grid" kan funksioneer sonder enige vorm van probleme.  Trouens dit is presies hoe ek my karavaan-kampering in 1969 begin het tot diep in die 90's toe kragpunte in karavaanparke nog 'n droom was.

Ons 14-jaar oue Exclusive werk ewe goed met gas en elektrisiteit en die ligte en waterpomp met 12V batterykrag.  My mini-inverter voorsien 220V vir die laai van selfone, kameras, laptop en Wi-Fi-router.  Die karavaan se battery word daagliks "opgetop" van die Pathfinder se battery.

Die menslike "wysheid van die grysheid" kan ook van toepassing gemaak word op grysoue karavane !

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Sat, 15/06/2019 - 13:14

Voorie, verduidelik asb. :-

  • So much vir 'n Snappy Chef in die Penta, maar daar is nie krag om die ding te laat werk nie!  
  • Nie eens van die Penta nie.
  • Ek mis my Camp Lite

Kamp julle nou deesdae in 'n Penta ?

0
Vaalpark

Johann L

Sat, 15/06/2019 - 16:00

Anton, jy weet seker jy moet 'n krag kabel van af die oord se krag punt, na die Penta se krag punt koppel, dit is nou so blou boksie ding, met koper puntedevil

0
Brackenfell, Weskaap

Len Loader

Sat, 15/06/2019 - 20:06

.............het jy opgemerk, Voorie ignoreer ons "flat out" ?

0
Vaalpark

Johann L

Sat, 15/06/2019 - 20:43

Voortrekker, onthou net,  die kamera se lens moet na die saamtrekkers wys, nie na die buur plaas niewink

Of okei, kan ook maar 'n glipsie kry. ...

0
Secunda

Sleep nou

Sun, 16/06/2019 - 06:17

Ons stuur vir n ou mater van ons vannie vorige bedeling ou DK kyk hy kan fotos neem sondedat julle agter kom of hoe se ek dan noucheeky

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus