Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Spur se Hot Rock Oktober 2026 saam gesels Geert -11 minutes ago
16 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -22 minutes ago
Cordierite... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -2 hours ago
"Hot Rock" steak Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -3 hours ago
Sluitingsdatum..... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -3 hours ago
Lekker werk Oktober 2026 saam gesels Geert -3 hours ago

Kampforum & CCSA Suidrand -Aasvoëlkrans Saamtrek Junie '19

Suid Afrika
Submitted by Kampforum on

AVK

Kampforum en CCSA Suidrand hou 'n gesamentlike winter saamtrek by Aasvoëlkrans  tydens die langnaweek  14 - 17 Junie!

Sondag Vadersdag Spitbraai word voorsien deur Jurgens Campworld

Wie gaan saam?

Naam Persone Name nr
Nico 2 Nico & Mandy  
Willem Brits 3 Willem en Surette & Wijan 98
Voortrekker 4 Anton, Jonika & Anton jnr en Jovan 80
Obie 2 Nico & Millie 77
Frieda 2 Frieda Cook 88
Noel 2 Noel & Ronel 76
Boonzaaier 3 Estie, Rian & WJ 87
Johan van Heerden 1 3 Johan en Cora en kleinseun 105
Johan van Heerden 2 2 Andre en Anna  107
Johan van Heerden 3 2 Jonathan en Amanda en baba 106
Softarrow 1 4 Hilda & Joe Bartizal  en gesin 93
Softarrow 2 4 Danie & Charmaine en gesin 95
It'LDoDat 1 Warren 84
Keven & Dedre 4 Keven & Dedre en vriende 81
Hakaf 4 Theo Goosen en Gesin 78
Leeu 2 Nico en vrou 82

Besoek Aasvoëlkrans se webwerf

google kaart

Al wat ek kan sê julle ouens wat in die koue kamp is beslis baie tawer as ek. Ek en koue is glad nie versoenbaar nie. Dit lyk baie lekker , julle moet dit geniet.

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 17/06/2019 - 11:33

Ja dit is koud in die aande maar lekker in die dag.

Baie dankie aan Paul van Jurgens en beslis aan die ouens wat die kos gemaak het, die skaap was van die lekkerste wat ek nog geeet het.

Dankie Anton vir die nice foto's en Kampforum.

0
Port Elizabeth

Frieps

Mon, 17/06/2019 - 11:55

Dit lyk nou of dit sowaar baie lekker was.  Koud maar lekker!    Warren, I like your PJ's.   Looks like there is room for someone else inside there?laugh

0
Centurion

Voortrekker

Mon, 17/06/2019 - 16:36

Hierdie kamp is nou so lekker stil en rustig nadat al die naweek se geraas gatte weg is.  Ek sal maar netnou oorstap daar na Willem toe vir 'n knertsie smiley

0

Julle het my skoon jaloers.

Ek is bly julle naweek was ‘n sukses.

Danicka my dogter is baie beter en ons is in met die volgende rondte as julle weer saamtrek het.

0
ZEERUST

Obie

Mon, 17/06/2019 - 18:12

Ons  veilig tuis na n heerlike naweek. Baie dankie Anton vir jou voortreflike reelings. Stem saam met Willem dat die spitbraai die lekkerste ooit was. 

0
Pretoria

leeu

Mon, 17/06/2019 - 18:41

Ons ook veilig tuis, afgepak, klere gewas en reg vir die week. Baie dankie Anton, dit was 'n baie lekker kamp gewees ten spyte van die koue. Dankie aan almal wat daar was en saam gekuier het, ons het almal se geselskap geniet.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus