Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Len... Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -1 hour ago
groen Kgalagadi... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -5 hours ago
Mata Mata Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -5 hours ago
Etoll Voertuiglisensie Geert -6 hours ago
Die Auobrivier Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -6 hours ago
Voortrekkery Voertuiglisensie Rona du Plessis -7 hours ago

Julie 2019 - Koffiekroeg

Suid Afrika
Profile picture for user Kampforum
Submitted by Kampforum on
Forums

c

Koffie enigiemand? 

Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sat, 27/07/2019 - 06:07

More almal dis saterdag Julie maand loop uit skink daai koffie geniet hom myne stel nie telleur nie hy loop soos stroop lekke dag vir almal vrede

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Sat, 27/07/2019 - 07:13

Ons verwag lekker weer die naweek, nie te koud nie.   Maar as voorspellings reg is, verander dit weer na koue en reën volgende week.   Bring it on!

Ek dink ons kan enige iets van vanoggend se wedstryd verwag.   Die All Blacks se rugby gaan deur 'n dip op die oomblik, die Bokke is al geruime tyd in daai dip.laugh   

Julle moet almal 'n baie lekker naweek hê.

0
Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher

Chris Boucher

Sat, 27/07/2019 - 07:30

Môre. Hier by Eiland Spa val vanoggend so 'n paar verdwaalde druppels, maar dit nog steeds kortmouhemp, kortbroek en plakkies-weer.

Ek sal ongelukkig die rugby mis want ek speel die hele voormiddag in 'n rolbalkompetisie. Dus - dalk mis ek die vreugde (of is dit die pyn?).

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sat, 27/07/2019 - 07:33

Môre môre!   Lekker dag vir almal!  Hallo Antie, Stoffel en Shaun!  Chris geniet die rolbal smiley

Laat ek gou gaan loer wat met die rugby gebeur het gister ....    dan is dit weer kinder sport later vanoggend en tyd vir die 0/7's se eerste krieket wedstryd.

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sat, 27/07/2019 - 08:02

Goeie môre almal, julle moet jul dag van sport en plesier geniet, hier by ons is daar 'n digte mis wat gewoonlik 'n warm dag voorspel. (Ek dink dit is waar die spreekwoord "verdwyn soos mis voor die son" vandaan kom.😃

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Sat, 27/07/2019 - 09:09

Môre sê Kampforum

Amper oppad Brits toe vir die Wildsfees, saam Hakaf hulle.

Gelukkig het die Boele gewen, hoop die Bokke doen dit ook.

Geniet jou dag voluit in vrede.

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Sat, 27/07/2019 - 14:11

Geniet dit hier by Brits Wildsfees.  Gaan seker weer 'n lang Saterdag wees met baie vuur en ...

.

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Sun, 28/07/2019 - 05:36

Goeie môre hier op die Sondag oggend. 

Johann, is nie lekker om so wakker te word nie. Ek luister maar ook vir Alta hier in die oggendure soos wat sy hoes. Ek staan maar op en kom maak koffie in die kombuis. Wanneer ek in die bed op die forum inklok maak die foon se liggie haar wakker.

Lekker rusdag vir elkeen. 

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sun, 28/07/2019 - 06:23

Jip Johan en Stoffel die staar siekte of wat dit genome word issie lekke nie maar julle almal moet n gatskop dag vol vrede en vreugte Willem ek glo daai wildsfees het geloop vrede

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Sun, 28/07/2019 - 09:21

Môre almal.   Hoop julle is gelukkig en tevrede op die Sondag.

Johann, daai gehoesery!   Dit help nogal as jy die rookgoedjies los. laughdevil

Mooi loop, al die mense

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Mon, 29/07/2019 - 06:50

Môre môre!  Dit is 'n lekker nuwe week.  Die sonnetjie kom ook al heelwat vroeër uit smiley

Ek wens almal 'n heerlike en geseënde week toe!   Die wat kamp moet dit geniet en die wat moet werk mag julle die vrugte van julle aarbeid ook geniet! yes

Ek kook water, kan ek koffie vir enigiemand skink?

Groete 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus