In the car industry we have the big 5, and in no particular order
Landrover / Ford / Toyota / Nissan / Mercedies Benz (GW)
In the animal kingdom there is also the big 5, and in no particular order
Elephant / Rhino / Buffalo / Lion / Leopard
How about you fella’s match the brand to the animals, let’s see what combination comes up the most...
No reasons why, just the character of the animal to the reputation of the vehicle...
Dankie.....
Dankie Wessel, dus gegewe jou kombinasies waarmee ek kan saamlewe, is my voertuigvloot deel van die katfamilie. Jy pak ook nie hierdie twee katte met handskoentjies aan nie !
Hier is hoe ek dit sien: 1…
Hier is hoe ek dit sien:
1. Land Rover = Buffel
2. Ford = Renoster
3. Nissan = Luiperd
4. Toyota = Olifant
5. Mercedes = Leeu
Cheetah = Ferrari!!!
I'll do a spreadsheet
hehehe OK, but I think keep it open but for folks like me that has a Discovery and not a defender.... No matter it's still a Landrover..
UPDATE.... Spreadsheet's done..
UPDATE UPDATE... Shoe! with EISHKOM... saving every 5 seconds on the blikbrein... Johann, your Ferrarrie's in... LOVE to see that with a Bush lapa behind!![]()
Hier is hoe ek dit sien ...
1. Land Rover = Olifant
2. Ford = Renoster (moet net nie st horing sny nie
)
3. Nissan = Leeu
4. Toyota = Buffel
5. Mercedes = Luiperd
Almal so ver oppi spreadsheet
Its looking very interesting, matching the vehicles to their animal characters..... Already, there are trend indications already appearing....
This thread musn't fizzle out....
Weet nie hoe Land Rover…
Weet nie hoe Land Rover deesdae as een van die groot 5 kan meeding nie. Die reeks voertuie kompiteer met Merc, Porche, Volvo, gladnie meer n hardebaard ryding nie. Selfs die nuwe Defender is uit en uit n voertuig vir ys en gladde paaie, nie die woestyn nie. Ek meen, hulle adverteer dat dit die mees gevorderde "off-road" rekenaar het. So lyk my hy gaan net werk daar waar hy wifi kry?
More Neef te lank laas skour geskuur
Jaaaa, stem ek nou mooi saam.... Maar vat dit soos U ken landies, al is dit n "series- leafy" is...
Groete...
uhhmm. Nissan - NV 350…
uhhmm.
Nissan - NV 350 Impendulo Taxi : Elephant
Nissan - Navara: Rhino
Nissan - PathFinder : Buffalo
Nissan - GTR: Leeu
Nissan - 370Z : Luiperd
Dont think it is necessary to mention other manufacturers. Really, not worth it. ![]()
Geesie... inni spreadsheet danki
Arrie kannie inni spreadsheet sit... Jammer
Dit was op ant op Gees se…
Dit was op ant op Gees se klomp Nissans. As jy dit uit spook na Afr. Vertaal beteken dit "Hulle kan gaan slaap"
1. Caravelle = Olifant 2…
1. Caravelle = Olifant
2. Amarok = Renoster
3. Caddy = Leeu
4. Taureg = Buffel
5. Gti = Luiperd





Groot 5 mix up
Middag vriende
Met sulke kopkrappers moet mens nie lank dink nie, dus;
Land Rover Defender----Renoster
Ford Ranger--------------Olifant
Toyota Land cruiser-----Buffel
Nissan Path finder-------Leeu
MB Geladen Wagen----Luiperd
Jammer ek moes detail bysit want byvoorbeeld alle LR is nie renosters nie.
Groete