The gogga
Well, it so happens that I’m the COVED officer in the company.
An element of the requirements as set out by the health department is that we keep employees informed.
So, while researching material to “inform” our workers I put together this poster for all the notice-boards.
So for them, the picture and the shout-outs are relevant.....
For me the information in the small print is jolly interesting.....

Ok sorry it's too small to read, so here it is
(1 million nano-meters = 1 millimetre: C19 = 120 nano-meters, dot = 1 million nano-meters)
WOW! 8000 will fit onto a full stop at the end of a sentence .
. = 8000 goggas
WOW!
I'm just wondering.... Those civilations like the one in Peru, where the entire civilation just misteriously disapeared... Could that have been due to a viral attack that wiped out the population?
Vertel n goeie mater. Dit is…
Vertel n goeie mater. Dit is nie of jy dit kan vermy nie, nee, dit is waneer jy dit gaan kry. En... baie van ons het dit al gehad, sonder om te weet. Op n manier is neef al gatvol vir die maskertjies dra, hier in Oudtshoorn gaan daai nie werk waneer dit warm word nie. Ja, ek mis die geselligheid by n landbou vergadering waar ons arms pomp, en saam n grappie deel om n braaivleisvuur. Vir hoe lank voordat die lewe weer normaal voortgaan. Neef sal die jaar deursien, volgende jaar is dit " full throttle", reg of weg.
Small Gogga, Big Trouble
Who could have thought that something that small can cause so much trouble? And then some people says size matters...... or is it size doesn`t matter? ![]()
Anything is possible Warren, or maybe the aliens abducted them because they knew too much........![]()
Ja die masker
Nou dat dit somer is raak die masker laastig en voel of jy nie lekke asem haal nie sien op news 24 premier van Natal se as dit so aangaan met nuwe infeksies is dit terug level 3 toe dit gan n ramp wees vir werk en besighede asook kamp bedryf![]()
Duidelik vlgs die gedrag en…
Duidelik vlgs die gedrag en optrede van baie mense dat die gogga besig is om 'n vrypas te kry om weer, en erger die keer? uit te slaan. Mens moet wonder hoe onnosel party mense regtig is en duidelik nie 'n dinges omgee wat hulle gedrag veroorsaak nie...maklik om te raai wie daarna die hardste kerm met 'n volgende grendeltyd?
Anyone watch the news on E last night?
And the blooming party that was going behind the presenter? no masks, no distancing booze everywhere Just because some dolly-bird became Miss SA?
WHO THE HELL CARES ANYWAY?
what an insult to everything that responsible people have had to endure since & because of the lockdown.
THEY JUST DON'T GIVE A DAMN!
As far as I'm concerned, E TV should be held totally accountable for promoting criminally negligent behaviour in a "positive" light and miss SA dethroned for not speaking out against what was happening...
I can see a lockdown in Dec. comming.... won't be one bit surprized...
Inperking
Hi Warren
Ek gaan myself inperk die komende Desember vakansie. Ek gaan 'n tipiese komeet wees, gaan net uitkom om te eet.
Ek dink hoe minder mens op straat, en in winkelsentrums beweeg, hoe beter kans om gesond te bly. Dit is erg dat mens net vir eie veiligheid [roof, diefstal, moord] nie meer lus het om te beweeg nie.
Kan julle dink hoe gaan Suidkus se strande lyk oor die vakansiedae. Ek is bekommerd dat hele ekonomie in duie gaan stort.
Groete
Warren baie van
Baie van ons voel net soos jy Warren ek sal maar Desember werk en nerns gaan nie mokket
Sleep, ja, my omstandighede en kamp is heelwat anders...
Ons moet werk... Ons is so dem besig, ons werk 24 - 6 (Sondae is net "top braas" wat moet n redileke hoeveel oortyd insit).
December is ek op 2 weeke in 2 weeke uit, kan wees volgende winter (ons stadige siclis... hoop ek dit reg spel) 2 weeke terug kry, so ek gaan Brits toe vir my "af periode"...
Deesdae, my kamp is nie-meer om staties te gaan kamp.
Ek is meer gevokus om te toer, en net oornag waar-ookal, dus die projek in 2019 om die landy om te skep in n 4x4 voertuig kamper, wat uitmuntend uitgewerk in December en my berg-pas avontuur.
Maar nou ja, as hulle nou weer n' lock-down aankondig, sal dit drasties die kamp bedryf inperk...
Ek wou Richter'sveld toe... Ek kry net eenmaal n jaar om vakansie te hou, dus December, met sy warm weer is al kans wat ek het.... maar nie hierdie jaar nie....
Ek self wil nie buite grens gaan. Ek sien nie kans vir die omkoopery / en wat ookal... As Ek eers net EEN keer moerig raak, is die hele vakansie opgevoeter... Dan net sowel omdraai en huis toe... Nog n ding van buite-grens.... nog baai om hier te sien en beleef..... Nee wat binne grens vir my... Miskien Namibia to... Rundu - Bagani wereld waar ek diensplig gedoen... Vir een of ander rede trek dit my aan, maar ek dink om by n be-geleide toer in-te val....
SIGHHHHH......... Op my ouder-dom.... Help nie om so ver-uit te beplan....





Very interesting! We…
Very interesting!
We visited the Pta Boeremark yesterday morning and was amazed by how many people simply do not bother to wear masks (including some stall holders...guess they don't give a hoot about their customers?). Then of course the many people who seem to think its OK to have your mask hanging on your chin! One sees similar behaviour in shopping centres, so I guess it also explains why the national positive numbers continue to tick upwards again - just a matter of time before the 2nd peak is upon us? What these people do not seem to get is that it gives government the right to shut down such establishments and/or move back to (heaven forbid) level 4 or 5 lock down. Needless to say we did not stay long at the market before leaving in the interests of our own safety....