Oom Piet - deur Dassie
Forums
Oom Piet het in die Noord Kaap geboer en laat in sy jare eers vrou gevat .Hulle besef toe as hulle n na geslaggie wil los moet hulle nou in produksie spring voor die fabriek toemaak .So gemaak en n oor ywerige Oom Piet is in die produksie lyn met die gevolg dat hulle na 7 jaar 6 kinders het
- Read more about Oom Piet - deur Dassie
- Log in or register to post comments
- 24 views




