Kamp Nar

Description
lag 'n bietjie

Lewens polis

Centurion
Submitted by Dusty on
Forums

Twee vriende het met hulle navorsing n middel geskep wat wanneer jy jouself daarmee inspuit gann jou liggaam dood vir 4 dae. 

Nadat hulle twee saam beplan en bespiegel het het vriend nommer 1 n groot lewenspolis op sy naam uit gehaal en vriend 2 is die begunstigde.

0

Sarel spekskiet

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Vertel Sarel my die storie van waar hy is die bosveld loop toe n leeu skielik op hom afstorm .Benoud kyk hy vir n boom of in tak om op te klim hy sien die 1 boom naby maar die tak is so 10 meter hoog van die grond af .Hy se hy hardloop en spring vir die tak ........

0

VVVV

Durban
Submitted by dassie on
Forums

El lag so ek sien Oom Jeep praat so van die VVVV .Die outjie word opgeroep vir diensplig en hy en die meisie belowe mekaar om gereeld te skryf vir mekaar . Die outjie se  1ste brief aan die einde na al die xxxx skryf hy VVV

0

Instink

Durban
Submitted by dassie on
Forums

3 jong meisies sit by die skool en gesels die 1 se My instink se vir my ek gaan 4 kinders he .Die ander 1 se my instink se dat ek 2 kinders gaan he die 3de 1 se Myne stink ook maar praat gelukkig nog nie

0

Enige iemand vir tennis

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Sit ek hier laas week en is verveeld besluit om sommer by my ou tennis klub n draai te gan maak vat sommer my raket saam net ingeval ek lus voel om daai balletjie teen die muur te wil slaan .Daar gekom sien ek n stok ou omie in sy spierwit tennis kleertjies staan die omie is so oud sy naam is in

0

Ford Anglia

Centurion
Submitted by Dusty on
Forums

Klompie jare gelede toe die Ford Anglia nog hoog in mode was en die spoorweg hostels nog bestaan het, was daar 'n jongman wat baie trots op sy Anglia was. Dit is nou die een met die skuins ruit. Hy het toe ook in die hostel gebly. Sy Anglia mooi op gepas, gereeld gewas en gereeld gepoleer.

0

Ou Ooms se siening

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Twee Omies sit en gesels oor is seks werk of plesier .Die 1 ou se dis werk die ander ou se nee is plesier .Hulle sien vir Jonas wat verby loop en besluit om hom te vra .Oubaas se Jonas ek dink dis plesier .Nou hoekom se jy so vra hulle .Jonas se Oubaas as dit werk was jy julle die joppie vir my g

0

My nuwe brille

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Ek Sit nou die dag hier en dink jy moet alles gebruik wat Moeder natuur jou gegee het voor Vader tyd dit weg vat .Ek is nou op die stadium waar die ogge ingee ,maak n afspraak met die oog arts (wat n mooi naam vir n oog kyker) en hy se ek het van daai Bi- focals of selfs Tri-focals nodig .Twee we

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus