Kamp Nar

Description
lag 'n bietjie

Perd

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Die ou word 1 oggend wakker na n laat aand gekuiery by die plaaslike verversing saal en skielik begin hy te runnik soos n perd .Hoe langer die dag hoe meer die gerunnik .Hy maak n afspraak met die dokter en nadat hy die ou se storie geluister het sleep hy sy voorskrif boekie en pen nader .En nou

My Verjaarsdag dag

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Aangesien dit Voortrekker se verjaarsdag is wil ek die volgende storie vertel .Hoop nie dit gebeur met jou nie Vorrie .Ek werk in die stad en hier net om die draai van ons is n lekker Mexikaanse eetplekkie wat die heerlikste “bean soup” maak .Al nadeel van dit is dat dit my vreeslik gas gee dit i

Nog 'n Fancy dress

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

So word Petra en ek ook weer na so smart fancy dress partytjie genooi.

Petra besluit toe namens ons dat ons as Adam en Eva sal gaan, dit was uiteraard baie jare terug hier in die laat sestigerjare, nou sal mens 'n hartaanval kry as hulle ons so sien.

klein Jannie

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Afrikaanse juf vra die graad 6 klas, wie kan 'n verduideliking gee van die uit drukking "Uit die oude doos"

Die klas is stomgeslaan, die moderne jeug ken mos nie die ou idiome nie, my kinners het altyd gedink [nou nog] 'n idioom is 'n idiotiese ou omie!

Klein Steekbaardjie

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Die graad 3 juffrou gee die kindertjies opdrag om n nuwe woord te gaan leer en moet dit dan die volgende dag by die skool deel met die klas.

Klein Freda, steek haar klein fyn handjie op en se; Dagbreek, pragtig se juf

Klein Tora steek hand op en se; Boswa, baie mooi Torratjie.

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus