Kamp Nar

Description
lag 'n bietjie

Kraampyn

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Ek verstaan vrouens kry kraampynne sodat hulle min of meer kan weet hoe siek n man is met verkoue?

Ek weet die dames gaan se daar is geen vergelyking nie, maar daai kraampyn gee haar tog so geringe idee van hoe n man suffer!

 

0

Die Hypnotiseerder

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Daar is die ou wat mense vermaak op die verhoog deur  om hulle te hyptoniseer .Hy vra vir 10 vrywilligers en maak hulle gemaklik op die verhoog en so laat hy hulle 1 vir 1 laat slaap .Hy se toe ook dat enige iets wat hy se sal hulle doen .Net toe laat val hy sy mikrofoon op sy toon en skreeu

0

Die Alkholis

Submitted by Frikadel on
Forums

Die dokter vra vir die alkie "hoeveel drink jy elke dag?"

Alkie "nou hoe moet ek weet, ek is n alkoholis nie n ouditeur nie!"

 

FREDA:  Hy hou op tel na die eerste een.

0

Skeidsregter

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Die skare is al redelik gatvol vir die skeidsregter wat sukle swak beslissings maak .Die een toeskouer skreeu vir die man Hey jou fool kry brille magtig man .Skree die ou terug Hey jou ma se hare kry vir jou brille Ek verkoop Ice cream .

 

0

Daai tergende raaisels

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Almal van ons het sulke vrae waar jy geen antwoord op kan kry nie, kom ons plaas hulle hier, dalk kan een van die manne met die dik brille en witjasse vir ons antwoord?

Hier is so paar goed waaroor ek nog altyd wonder....

As geld nie aan bome groei, hoekom het banke dan takke?

0

Wees versigtig wat jy jou vriend gee as hy verjaar - Dassie

Submitted by Admin on
Forums

Vir my 37ste verjaarsdag het my dierbare vriend, Werner, vir my n week by Virgin Active gekoop… met n persoonlike afrigter. Alhoewel ek nog n redelike goeie lyf het,van al die jare se swem vir die Universiteit span… 18jaar gelede, het ek besluit dit mag n goeie idée wees om te gaan.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus