Kamp Nar

Description
lag 'n bietjie

Onestone

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Die rooi Indianse egpaar, Sitting Bull en sy aanvalige vroutjie White Swallow se seun is gebore met net testical. Hulle doop hom toe as Onestone.

Pappegaai

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Vier broers wat arm. groot geword het, het verder gaan studeer en het almal suksesvolle professionele loopbane gehad. Hul bejaarde moeder wat hulle alleen groot gemaak het, het ver van hulle gewoon en hulle het selde by haar gekom.

Inlaws

Centurion
Submitted by Dusty on
Forums

Your wive's mother is your mother-inlaw.

Your wive's father is your father-inlaw.

Your wive's sister is your sister-inlaw.

Your wive's brother is your brother-inlaw.

Thus your wive is the "LAW".

Londen

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Stap ek nou die dag daar in die strate van Londen, sien ek 'n gebou, 'Sperm Bank" nou ek weet van 'n bloed bank hier in ons pragtige land, maar daai ken ek mos nou glad nie?

Water Ski en brandewyn

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Een Vrydag middag besluit die 5 maats hulle gaan Loskop dam toe vir die naweek om te kamp en ook om Pietie se nuwe boot uit te toets .So ry die manne die middag laat dam se kant toe dis nou Harry ,Pietie ,Gawie ,Stoffel en Hannes .By die dam gekom is die 1 man tente vinnig op geslaan en die kuier

Waar Segster

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Gaan sien 1 van daai  Gypseys wat in die toekoms kan sien .Ek sit oorkant haar en die groot glas bal op die tafel .Sy se vir my dat ek mooit eendag kinders gaan he nie .Yeah rite se ek en terwyl ek opstaan skop my been die tafel se poot uit en die Glas bal rol van die tafel af en beland op m

Visvang in Durban

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Ons het in 1967 vanaf Calvinia verhuis Durban toe ja –ja ek weet Calvinia daar gebeur net 2 goed op n dag soos klok slag die son kom op en die son gaan onder en ook nie elke dag op dieselfde tyd nie .So hier staan ek as 8 jarige en sien die groot dam wat die Engelse vir ons gebou het en is versto

Godeloses

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Sit ek so op my stoep en kyk hoeveel mense draf deesdae!

Dit is skokkend om te sien hoeveel Godelose mense daar deesdae is, kyk die Groot boek se in Spreuke 28 vers 1, "Slegs die Godelose sal hardloop as niks hom jaag nie"

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus