Kamp Nar

Description
lag 'n bietjie

En nou broer ????

Pretoria
Submitted by Slowstrike on
Forums

Ek sit laat agtermiddag op die stoep - yskoue Castle in die hand, die mal rifrug van my jaag tarentale wat hoenderkos wil steel, vroulief is besig om 'n rooibokboud (het heel toevallig voor die bakkie ingeloop; julle weet mos) in die oond te druk, toe ek amper die bottel insluk na 'n moerske slag

Kaal Hoenders

Durban
Submitted by dassie on
Forums

He he he nou dat ek julle aandag het .2 ou Joodse broers het n winkel op Somerset gehad die winkel was reg langs die hoofpad daai 1 wat vanaf Gauteng loop Kaap toe .Dis skool vakansie en die kaare jaag verby Kaap toe ,Die ouens kry n blink idee hulle gaan van daai gevriesde hoenders koop op groot

Nou toe nou

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Gister het ek by 'n robot stilgehou waar 'n man gestaan het met 'n kartonbord wat lees
"help, no job. 2 days without food"
Vanoggend het ek weer daar gestop en soos dit maar gaan het ek my bes probeer om hom mis te kyk.

My Bossie Vreter

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Jare gelede het ek vir Spoorweg nou deesdae Transnet of is dit Wagnet gewerk .Die geld was min en om privaat huis te huur was buite die kwessie .En so kry ek toe 1 van daai befame Rooi baksteen Spoorweg huisies om te huur met baie billike huur amper asof ek gesponser word deur die Spoorweg .In el

Kan volstruise vleig

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Die storie gaan so. Oom Flip van die plaas onder die berg het eendag besluit om ’n paar volstruise aan te skaf om te help met die jakkalse. Sy skape word mos so weggedra saans. Hy reken toe dat ’n volstruis mos maar min vreet. Eindelik amper net klippe soos dit vir hom klink.

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus