Ek is diep beswaard
Sou Genis van kooperasie stories gesê het.

- Read more about Ek is diep beswaard
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 14 views
Sou Genis van kooperasie stories gesê het.

Kry vandag die een per whats aap, nogal lekker gelag.
Soms wonder ek wat se beroepe het die lede.
Kry vandag die oulije een op 'n whats aap, laat my nogal voel ons is nie stupid nie, al lyk dit so.??
The Art of the deal....
Die lang naweek lê om die draai, nog so week, dan kan julle maar af kry van die werk.
Die man ontvang sy telefoonrekening en dit wys hy skuld Telkom 'n klomp geld. Kwaad stap hy in die kombuis in waar sy vrou en hul bediende is.
"Kyk net hoe hoog is die telefoonrekening. Dit is nie ek nie, ek bel net van die werk af."
So paar jaar terug besluit ek met die duur Petrol prys om vir Petra en myself fietse aan te skaf.
Koop toe maar 'n Tandem op daai manier bly ek darem in beheer want ek sit voor so ek besluit waar ons gaan en waneer ons stop.
Weet nie eintlik of hierdie draad n grap behoort te wees nie.
Die griep van my ai ai.
Kry nou laasnag n nagmerrie wat net nie wil ophou nie. Moes opstaan en gaan seker maak .
Ek droom hier kom inbrekers in ons huisie in en steel my J & B wat ek gekry het vir die Plet kamp.
Sakeman sit in die eerste klas seksie van die vliegtuig. Die lugwaardin is 'n "Drop dead" mooi blond, twee pragtige groot en ferm blou oge. Lyf soos 'n uurglas, die mooiste twee stewige boudjies, bene van die grond tot by haar boude.
Dit is vir my so mooi as 'n man werklik sy vrou se belange op die hart dra!
Die Skot wen n lotto van by die 10 miljoen .Die organiseerders deel hom mee aangesien dit so n hoe bedrag is sal hulle hom R5 miljoen nou uitbetaal en die res maandeliks afbetaal .Se die Skot ,Kyk as julle my wil rondneuk gee eerder my R10 terug wat ek op die kaartjie spandeer het
Mense kla altyd oor die polisie maar ek vind hulle nogal gaaf hulle hou nou my bestuurders lisensie vir 18 maande .Word gister gestop by pad blokkade en die polisieman vra my Enige iets gedrink meneer .Natuurlik nie antwoord ek .Ok se die polisieman ek is vrot gesuip Kan jy my n geleentheid gee t
Na jare van baie suinig leef en spaar, sê die man vir sy vrou: "Liefling ons kan uiteindelik koop waarvoor ons al sedert 1979 voor spaar."
"'n Splinternuwe Mercedez!" antwoord sy vrou, baie opgewonde.
"Nee, 'n 1979 Mercedez."
Hier is omtrent 'n gesoek op die forum in die laaste tyd. Ons soek 'n antwoord oor die Spur se boikot. Ons soek 'n antwoord oor die elektrisiteit wat ons by die kamp gebruik. Ons soek 'n antwoord oor ander gelowe. Of ons soek 'n DRAAD.
'n Man gaan sien die dokter want hy voel nie wel nie.
Die dokter ondersoek hom en gee vir hom 'n voorskrif.
Handig die voorskrif in by die apteek en kry sy medisyne.
Stap by die apteek uit en gooi alles in die rioolpyp af langs die apteek.