Dames
Het julle geweet dat daar is n fabriek waar hulle vrouens maak?
Die fabriek is net so buite PE, die naam is Fattis & Moaniss
- Read more about Dames
- 5 comments
- Log in or register to post comments
- 7 views
Het julle geweet dat daar is n fabriek waar hulle vrouens maak?
Die fabriek is net so buite PE, die naam is Fattis & Moaniss
Op n stadium van my lewe so 7 jaar n Bloemfontein gewoon, nie omdat ek wou nie maar omrede my werkgewer my soontoe gestuur het.
Ieder geval ry eendag Joburg toe vir n konferensie saam met my kolega in sy bakkie. So ent voor Jo ies bars hy n band, ons sit die spaar op en ry voort.
Hoe weet ek jy kom van Brakpan af 1 Jou bure dink jy is n speurder want die polisie bring jou altyd terug huis toe. 2 Die grootste dorp wat jy al in was is Liquour city. 3Die haloween pampoen op jou stoep het meer tande as jou cherry.
Glo almal van ons ken die term, Rofie vir n nuwe troep, maar wie wat word n vroulik troepin (dis nou n mooi eerbaarlike woord) genoem?
Sy of hulle is n degie, weet nog nie of sy n soetkoekie of n tert gaan word nie.
Ry ons vroeer vandag terug van die kerk af, sien ek 'n bordjie voor 'n huis "Pratende hond te koop"
Draai net daar by die hek in, klop aan die deur en vra of die hond nog beskikbaar is, ja, vra of hy regtig kan praat, nooi die man my om te kom kyk.
'n vriend vra of ek weet wanneer oefen die All Blacks in Kaapstad.
Toe sê ek maar Saterdag middag so 5 uur
Die studente in joernalistiek kry 'n eksamen opdrag, om 'n berig met so min as moontlik woorde te skryf, maar dit moet die volgende drie elemente bevat; Geloof, skok en spaning.
Skryf die een pragtige jong dametjie toe die volgende berig;
Kyk die ouderdom kan mos maar 'n mens lelik verineweerd laat lyk, amper soos 'n sinklplaat pad, soos mens bietjie ouer raak.
My seun, wat nou in Auckland NZ woon, bel my vandag. Hulle het gister na 'n kermis by hul kinders se skool gegaan, alhoewel, daar noem hulle dit 'n Gala. Deur die dag verkoop hul verskeie lootjies. Net 40 kaartjies word verkoop op elke lootjie.
Lees nou Franslab se storie op Arie se bikers draad en wil nie die draad misbruik nie.
Lees eendag n storie van n man wat by Pienaarsrivierdam gaan visvang.
A woman and a man were involved in car accident.
It was a bad one, caused by the woman's reckless driving.
Both of their cars were badly damaged but amazingly neither of them was hurt.
After they crawled out of ... cars, the woman says;
Opstel oor arm wees
Imagine as jy 'n onderwyser is en jy kry so 'n opstel van een van jou leerders:
Arm, Armer, Moer-arm
Ek sal saam my mense staan en die Spur en Jacaranda boikot, maar ek hoop regtig nie iemand gaan soek moeilikheid in die drankwinkel nie.
Dan is julle op julle eie!!!
Spietkop keer 'n omie voor vir "Jay walking" vra sy naam en werks adres, waarop die oom antwoord Gerrit Steekbreek en hy werk net hier oorkant by SARS se kantore.
Julle weet natuurlik hoekom die bikini ontwerp is?
Om die vleis afdeling van die suiwel afdeling te skei natuurlik.
So gaan Gert toe vir 'n volledige mediese ondersoek, hulle bekyk, vat en druk orals, en loer by elke opening in. Neem bloed monsters, piepie monsters en al daai lelike goete, maar nou soek hulle nog die nodige om 'n saad telling te kan doen.