Drink goed ...
Sien die draad "Mees sinvolle byvoeging/verandering aan jou kampeeropset" word nou 'n drink goed gesprekslyn, doorom skep ek eerder die een.
- Read more about Drink goed ...
- 8 comments
- Log in or register to post comments
- 98 views
Sien die draad "Mees sinvolle byvoeging/verandering aan jou kampeeropset" word nou 'n drink goed gesprekslyn, doorom skep ek eerder die een.
Na aanleiding van 'n versugting elders, begin ek die gesprekslyn. Wat dink julle van al die politieke kapperjolle, gatomswaai ensovoorts wat tans aan die orde van die dag is? Hoe uitgesproke kan ons op die forum wees, die regskenners op die forum moet help sensor asb.
Morning all,
Continuing from my post "WARREN" which was about things, STRICTLY
camping related that went down during my "forum holiday".
Siende dat ek gereeld by Elmarie raas kry oor klere wat ek aantrek wil ek hoor wat die manne sê.
Ek begin hierdie draad na aanleiding van die gesels versoeke rondom betroubaarheid van- en probleme geassosieer met Toyota voertuie en veral ook hulle trokkies.
![]()
Darn nice for camping on those long - cold evenings
I think you all know that April last year, was very nearly the last April of my life thanks to COVID --- Yip it nearly took me out -----
Picked tis up on the auction line... It is a brand new polish bayonet. But what is interesting is that the sheath is insulated and the handle is made from bakelite...
Rather nice, after a braai & getting a fire going, I felt ripe for a snooze, so I closed my door, climbed into bed, and woke up with this at my spot.... That was jolly nice of somebody ! So I put it inside and WOW it looks great
Yes well a smorgasboard of everything, including “wip my gat” – Bietjie kinderlik, maar nou-ja hou nie van die beskrywing “belaglik” nie...
More almal September maand jou lekke ding geniet julle dag vrede
E begin dié draad om te gesels oor ons weer in SA.
En so lyk dit vir my die ergste koue is nou gebreek?
'n Geseënde Augustus vir almal en mag julle sommer lekker kamp ook. ![]()
Naand manne en mannine wie hier kyk ook WE safari's .