Kampvuur

Description
Kom sit om die kampvuur en kuier saam of luister net.  

Hekelwoorde

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek vol dit nou al geruime tyd op fb en het besluit en gaan soms dit hier plaas vir ons lede.  As jy dit ook op fb volg en iets sien plaas dit asb. hier vir ons ander.

Waar voel en lag en huil en opstaan se woorde gesê word soos dit is.

Vuurwapens

Brits
Submitted by wessels on
Forums

Middag vriende

Wil sommer hoor wat maak julle omtrent veiligheid, veral op die pad. Ry julle vuurwapens saam as julle met vakansie gaan?

Indien wel, het julle kluise in julle woonwaens aangebring?

Groete

Can't stand this no more....Going camping next weekend

Jozie
Submitted by TWTFAWC on
Forums

Called the owner of the farm where I have my weekend retreat...

Told him I'm delivering his 10 Plastic fan rakes <I collect the setting scraps and give them to him no konkling, it's all above board> and 480 obsolete waterproof cable joiner's, so that he's aware <in case>

Robben eiland

Submitted by Frikadel on
Forums

More oggend baie vroeg vat ek en die Tannie die pad in die rigting van Plettenbergbaai en dit nogals met die platkar, geen scooter waarmee jy draad kan spring of n Hilux vir ompaaie nie, so padblokades en my minlike smile moet maar die ding doen.

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus