Kampvuur

Description
Kom sit om die kampvuur en kuier saam of luister net.  

Gordelroos

PRETORIA
Submitted by Leeutemmer on
Forums

Sit al die afgelope sewe weke met gordelroos op my regter voorkop en in my hare en regter oog in. Het begin met klein uitslag op my voorkop waar die apteker vir my se jy beter onmiddelik by `n dokter uitkom want hy dink dit is gordelroos wat dit toe ook was.

KERSFEES !!!!

Durbanville
Submitted by Jeanne Jones on
Forums

Middag al die vriende, bietjie laat maar julle ken die gesegde. Ek wil vir almal se ek wens iedereen van julle en gesinne n baie Geseende Kersfees toe. Mag almal geseen word met voorspoed, liefde, geluk, goeie gesondheid en vrede. Die wat ry moet veilig wees. Allerbeste vir almal.

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus