6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wessel - Almega Oktober 2026 saam gesels Geert -2 hours ago
Koningskop Oktober 2026 saam gesels Goeie Hout -3 hours ago
Len... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -12 hours ago
Buitelandse besoekers Oktober 2026 saam gesels Len Loader -12 hours ago
Skrif Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -14 hours ago
Dinokeng fooie Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -16 hours ago

Die Ford se short

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Jy kry mos so `n soort drie-liter-kar wat jy altyd naweke aan moet werk, die XR-6 of Cortina. So het dit nou gegaan met een ou op `n saterdagagtermiddag.
Hy is toe besig met die kar van hom, dan kry hy hier `n ding en dan weer daar `n ding wat hy regmaak of vasmaak. En hy kyk hier en hy kyk daar. Sy vrou is nou binne in die huis en bekyk die storie so van uit die kombuis, deur die kombuisvenster.
Later is sy toe uit en kom aan die linker kant van die kar en is daar in die kar in, dan loer sy vir haar man so deur die skrefie van die `bonnet` en die `dash`. Dan is sy uit die kar dan is sy weer in en die man kom toe niks agter nie. Nou sit sy weer en loer en hy staan voor die kar en kyk na iets en net toe hy aan iets wil vat, tik sy die toeter en hy spring terug, sy mond oop van verbasing. Dan kom hy weer en kyk en net toe hy weer aan iets wil vat, tik sy weer die toeter en hy spring terug. So gaan dit `n hele paar keer. En toe sy nou weer eenkeer die toeter tik, seker so by die vierde keer, sê die man nou terwyl hy nader kom;
„Hoe het hierdie blêrrie Ford kar dan nou `n `short` op sy `dipstick

 

JOHANN L:  Laat dit vir hom 'n les wees, en ook sommer vir haar.

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus