6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wessel - Almega Oktober 2026 saam gesels Geert -2 hours ago
Koningskop Oktober 2026 saam gesels Goeie Hout -3 hours ago
Len... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -12 hours ago
Buitelandse besoekers Oktober 2026 saam gesels Len Loader -12 hours ago
Skrif Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -14 hours ago
Dinokeng fooie Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -16 hours ago

Klasieke waens

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Sit en dink aan die "Ou Lady" die jurgens wat gerestoureer word.

Kry toe so paar interesante goed uit die argiewe.karavaan

Waar my wa staan

Arie

Tue, 05/06/2018 - 14:10

Ons ouers was ook nie so ver agter nie, pragtige ryhuis gebou en ook 5de wiel waens.

Waar my wa staan

Arie

Tue, 05/06/2018 - 14:13

En suite badkamer is ook nie 'n moderne verskeinsel nie, hulle het selfs baddens in gehad

 

Waar my wa staan

Arie

Tue, 05/06/2018 - 14:21

Spesiaal vir die petrol koppe, ook waens gebou vir 'Muscle cars" [ford natuurlik] en ook vir die destydse Yupies, wat so lief was vir die "rag tops" of soos ons dit geken het "convertible"

 

Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Tue, 05/06/2018 - 14:31

Ek like daai rooi kar. Van die die waens is HUGE!

Kyk daai wa met die houtpanele en exhaust wat bo uitkom vir die houtstofie neem ek aan. Wat my pla van hom is die TV aerial ook. Was daar al TV daai tyd, of dalk vir radio (radio wat met valves werk)?

Waar my wa staan

Arie

Tue, 05/06/2018 - 16:19

Kaap nou my eie draad lelik hier, maar moet erken so Mustang bly maar mooier as mooi.

My GROOT droom en ook no 1 op my bucket list is om 'n FORD AC Cobra te besit, en koo sal ek nog voor ek dood, dan mag my seun hom erf!

 

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus