Soek > Search
6 insette
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Wessel ons is amper daar. … | Forum Herstel en terugvoering | Voortrekker -7 seconds ago |
| Voortrekker.... | Forum Herstel en terugvoering | Wessel Strydom -16 minutes ago |
| Goeiedag Lede. EK het… | Forum Herstel en terugvoering | Voortrekker -46 minutes ago |
| Twee Rivieren [TR] | Kgalagadi Oktober 2026 | Wessel Strydom -1 hour ago |
| Wessel - Almega | Oktober 2026 saam gesels | Geert -8 hours ago |
| Koningskop | Oktober 2026 saam gesels | Goeie Hout -9 hours ago |





Probleme met Karavaan Koop ...
Ek kan gelukkig op Kampforum verwys na ander kamp forums al mag ek nie daar verwys na ons nie.
Hierdie het ek op CP.com gesien en dit goed gedink om dit met die te deel wat nie daar kyk nie. Die gesprek het begin in Oktober 2018 en gister 26 Julie 2022 het 'n dame hierdie geplaas.
Wees maar versigtig as jy koop selfs by handelaars wat nie lank in die bedryf is nie.