Off Grid Karavaan
Hierdie is iets wat ek al jare oor top en Google dit baie, maak aanhoudend plannetjies. Het elektriese agtergrond en sal dit kan doen.
- Read more about Off Grid Karavaan
- 16 comments
- Log in or register to post comments
- 202 views
Hierdie is iets wat ek al jare oor top en Google dit baie, maak aanhoudend plannetjies. Het elektriese agtergrond en sal dit kan doen.
Na aanleiding van die Karavaan Brandblusser draad het ek besluit om maar die kans te vat en my 9jr oue brandblusser wat nog nooit, sedert ek hom in 2009 aangeskaf het gediens was nie, vir 'n toets lopie gevat.
Ek begin 'n nuwe draad, wil nie die ander draad ivm brand gevare kaap nie, al hoewel die verband het, en ek soek advies.
Goeie môre vriende, ek het die soek funksie gebruik en niks gkry oor die onderwerp nie. Wat maak jy as jy jou wa parkeer as jy terugkom van 'n kamp en onder die afdak los, trek jy 'n seiltjie oor vir beskerming?
Kan iemand moontlik raad gee. Ons sukkel baie om die Rally tent aan die karavaan te "ryg", dit is baie stram en dit voel of die tent gaan skeur. Is daar 'n manier hoe mens dit makliker/gladder kan maak?
Hoe beskerm jy jou sleepligte se prop op die wa?
Naand sê vriende, ek is redelik raad op.
Ek wil my Penta (2005) se opwasbak en stoof uit gooi, dit is nou die kombuis gedeelte se opwas bakkie. Nou, my probleem is dit, my vrou wil nie 'n pragtige hout blad hê nie, sy soek op stik dieselfde as wat nou in is.
Ek het die naweek 'n 12V PIR gekry en wil gou 'n hek motor battery opsit met 'n klein buzzer en lig wat aankom. Dit wil ek gebruik die naweek as ons gaan kamp. Wat dink julle sal die beste werk?
Ek het nou op caravanparks.com en dit is glo ook op FB gesien dat 'n battery ontplof het in 'n boswaentjie.
Ek het die volgende inligting van die internet afgelaai en deel dit graag met julle as waarskuwing en om versigtig te wees met baatterye.
More mede kampers
Sommer 'n vraag aan die meer ervare tegniese slepers;
hoe gereeld gaan julle na of die sleepstang nog stewig geheg is aan julle voertuie se onderstel?
Gister toe ek my Camp Lite afslaan sien ek die tent se flysheet is gedaan!
Ek moet sê vandat ek die waentjie nuut gekoop het was die flysheet vir my die swakste punt in die hele ontw
My Exclusive se tentpaal-hokkie kom voor tussen die neuskasmuur en onder die kopstuk van ons dubbelbed. Daar is 'n deurtjie aan die buitekant wat toegang tot die hokkie verleen. Ek weet dat die latere modelle Sprite Super Sports het ook so 'n hokkie en ek glo ander modelle ook.
Ek begin maar 'n nuwe draad in die veband, ek kry nie die ander een nie, as daar een was?![]()
Waar is al die die bofins met die kennis,raad en foto's?
Ek beoog om 'n krag stelsel aan te koop vir ons karavaan en kamp behoeftes.
Ek wil graagdie volgende uitrusting van elekrisiteit voorsien.
Ek is op soek na 'n 80 tot 100 liter water tenk wat ek onder my Penta kan in bou.
Die 25L kannetjie doen dit nie meer vir ons nie, moet te veel vol maak, en die "plumbing" is ook nie na wense vir die opwas wat buite onder die hoof tent se afdakkie staan nie.