DIY en Wenke (forums)

Branblusser?

Gariep/Alberton
Submitted by Tiengelieng on
Forums

Hallo kampeerders.

In die karavaan ( C.I Escape 2) is daar 'n monteer plek vir 'n brandblusser(tjie). My 1.5kg is net te groot om daar te pas.

Seker 'n 1kg.  Wie ry nog daai dingetjie saam? Gaan hy kan help?

Wonder maar net?

Groetnis

 

0

Ongelyk kampplek

Submitted by Frikadel on
Forums

Ons het die langnaweek by Weesgerus gekamp by die Njala sirkel aan Kokanje se kant. Dis die mees ongelykste stuk aarde en kampplek wat ek nog beleef het (en die bure stem saam) Ek het naderhand uit steadies gehardloop om die Rapier gelyk te prober staan maak en kon nog nie daarin slaag nie.

0

Opslaan van voltent!

Submitted by Frikadel on
Forums

Gister besluit ons om te kyk hoe werk die Rapiet se voltent want ons wil hom volledig opslaan die langnaweek. Die Howling Moon het ons te veel bederf. Om die tent in te ryg is maklik, dis waar dit stop. Daar is pale, alle lengtes, kleure, vettes, mares, I'l kid you not!!

0

Buitekombuis

Brackenfell, Weskaap
Submitted by Len Loader on
Forums

Ek sou graag wou weet van kampeerders met buitekombuise (teerpad waens met buitekombuise en natuurlik boswa- en tentkampeerders) wat is die nadele daarvan om aan die buitekant van 'n wa 'n kombuis te gebruik.  Ek weet dit is algemene kennis die voordele om liewer n

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus