DIY en Wenke (forums)

Laai van 'n Laptop

Brackenfell, Weskaap
Submitted by Len Loader on
Forums

Almal weet teen dié tyd dat ek een van die dae kamp by Balule in die Kruger Wildtuin sonder 220v krag.  Ek wil nie allerhande goed koop om hierdie nie-krag-storie te oorbrug nie en wil probeer regkom met wat ek het.  Nou die vraag : 'n laptop se battery voorsien mos 12v krag aan di

Mees sinvolle byvoeging/verandering aan jou kampeeropset

Brackenfell, Weskaap
Submitted by Len Loader on
Forums

Kom ons gesels 'n bietjie oor die mees sinvolle verandering wat jy aangebring het aan jou karavaan, boswa, ryhuis, tent-opset of sleepvoertuig waarmee jy sommer baie in jou skik is.  'n Foto as bewys sal natuurlik baie waardeer word.

Ek los myne vir later.

 

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus