DIY en Wenke (forums)

Bande

Pretoria
Submitted by Slowstrike on
Forums

Dagsê

Vanaf verlede maandag is ek al op soek na twee nuwe bande 185x14x70 C 

Dit voorspel probleme vir almal wat se karevane die grootte bande gebruik.

Woonwa tent-dinge

Brackenfell, Weskaap
Submitted by Len Loader on
Forums

Dis geen nuus nie dat verskillende ouens het verskillende gelowe oor hoe om 'n tent of tent-afdak (rally) op te slaan en teen windstorms te beskerm.  Party ouens gebruik stormtoue, ander weer storm-nette en ander glo weer die posisie van die tenttoue en hoe dit gespan moet word is die antwoo

Karavaan Battery

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Die vaksnsie het ek gesien die battery wys nie meer groen in daai ogie nie, ook nie rooi nie en die karavaan se meter wys hy is vol.  Toe op 'n stadium moes ek die karavaan meer as gewoonlik met die movers ry as normaal en daar is die battery pap.

Rims.

Meyerton
Submitted by Segekok on
Forums

So met die jare het my wa se rims begin lelik word.

Het Vrydag gou die bande afgehaal en gou die rims laat "SANDBLAST & POWDER COAT"

Vanmiddag terug gekry en hier is die eintproduk.

Vision 100AH deep cycle batteries ??

Secunda
Submitted by Sleep nou on

More Deon ,Andre en ander forum lede wat hier lees en die Vision battery ken vertel vir my asb is dit n goeie gehalde deep cycle battery soos van julle weet doen ek my huiswerk vir die kamp innie bos.Ek gesels ook more met Led and beyond die bos roep en ek poer poer nog rond.

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus