DIY en Wenke (forums)

Sprite Super Sport se ligte......

Brackenfell, Weskaap
Submitted by Len Loader on
Forums

Ek vroetel 'n bietjie aan een van my kinders se Sprite Super Sport.  Terwyl dit hier by my staan, staan dit natuurlik buite en met ons lekker reën kort-kort, merk ek die rooiligte agter sluk water.  Ek het seker gemaak dat die lens behoorlik in die omhulsel pas en dat die skroefies styf

Krakende vloer - raad?

Kleinmond
Submitted by Chris Boucher on
Forums

Ek soek raad. Daar het 'n irriterende kraakgeluid in my karavaan se vloer ontstaan - gelukkig nie onder die bed-gedeelte nie, maar voor in die wa - regoor die deur (wat sekerlik die meeste voete-verkeer hanteer). Daar is al by twee geleenthede aandag daaraan gegee deur Cara-Camp in Somerset-Wes.

Trapezium

Waar my wa staan
Submitted by Arie on
Forums

Nou pik die ou omie verward rond, nie heeltemaal seker onder watse afdeling moet ek die plaas nie???

My Trapezium het 'n diens nodig voor ek weer sleep, die ding kan sommer so met die hand geswaai word, nogal heel los.

Kombuis beplanning.

Oudtshoorn
Submitted by neef Herman on
Forums

Sit hier met n probleem, dink al om dieselfde idee, en dit wil eenvoudig nie uitvoering regverdig nie. Die Landrover se kombuis.

Soos met die boswaens, het die Canopy n deur wat ondertoe oopmaak. Daar is nou n werksoppv aan die deur vasgemaak wat mooi op regte hoogte oopvou.

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus