Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Tyd tot Junie'27..... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
Mata Mata Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 hours ago
Afrikaanse Forum Afrikaanseforum.co.za Maria Lock -8 hours ago
Jou gelukkige dag Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -16 hours ago
Herman... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -16 hours ago
Spun and Win Oktober 2026 saam gesels neef Herman -18 hours ago

Nuwe Onderwerpe

Namibie Toer skof af 20ste !!!!!

Durbanville
Submitted by Jeanne Jones on
Forums

Hallo almal. Ons 2 baie opgewonde. Dinsdag ry ons 2 voertuie op so amper 5000km toer. Van Durbanville tot Springbok. Dan Alexanderbaai, Rosh Pinah, Aus, Luderitz, Kolmanskop, Kgalagadi om net n paar te noem. Mens besef al hoe meer mens moet meer wegkom en plekke sien as om by huis te werskaf.

0

Forum Borge

Suid Afrika
Profile picture for user Kampforum
Submitted by Kampforum on
Forums

Goeiedag Forumlede

Soos julle weet is kampforum 'n nie-winsgewende gemeenskapsblad wat afhanklik is van privaat fondse om aan die gang te kan bly.  As daar enige lede is wat kan help met finasiële bydrae tot die blad se onderhoud / instandhouding sal dit BAIE waardeer word.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus