- 592484 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Pietersburg na Phalaborwa hek. | Pad en roete inligting | Wessel Strydom -8 hours ago |
| Nieuwoudville na Kambro.... | Oktober 2026 saam gesels | Goeie Hout -10 hours ago |
| Len... | Len gaan weer Kruger Wildtuin… | Wessel Strydom -15 hours ago |
| Brandstof kostes | Len gaan weer Kruger Wildtuin… | Geert -16 hours ago |
| Ek sou ook die einde van die… | Len gaan weer Kruger Wildtuin… | HennieBo -17 hours ago |
| Reiskoste | Len gaan weer Kruger Wildtuin… | Len Loader -18 hours ago |
Nuwe Onderwerpe
Totsiens/ Goodbye
Dan se ek ook maar so. Daar is altyd iemand wat jou stelling benavraag of n ongevraagte opmerking maak asof hulle alwetend is. Het dit nie nodig, daar is nog forums. Nou gaan die kommentare inrol , veral van die slim, vervelige en beterweterige persone. Laat dit kom. Sal nie eers lees nie.
- Read more about Totsiens/ Goodbye
- 18 comments
- Log in or register to post comments
- 322 views
Kruger Nasionale Park
Goeie naand almal. Bietjie raad nodig asb. Beste roete van Durbanville na Kruger Nationale Park vir ry en oorslaap. Veiligheid bly no. 1. Dankie. Ry so 400+km per dag. Dankie
- Read more about Kruger Nasionale Park
- 5 comments
- Log in or register to post comments
- 110 views
Dwarswegstrand, Karoo & Montagu
Dinge begin so stadig rigting kry vir ons kort 3 weke wegbreek wat môre oor 3 weke begin. Die inpaklys is voltooi, die spyskaart aanmekaargesit en die wa se binnekant ge-"springclean".
- Read more about Dwarswegstrand, Karoo & Montagu
- 175 comments
- Log in or register to post comments
- 2408 views
Hartenbos
More almal. Ons wil graag in November Hartenbos toe met motorhome. Ek weet daar is Blokke A-F. Weet iemand watter blok is lekker wind bestand maar darem ook see uitsig. Dankie
- Read more about Hartenbos
- 6 comments
- Log in or register to post comments
- 120 views
"Isocharger" 94 Gysey 4B
My karavaan is nou onlangs oorgedoen en nou werk die "isocharger" nie, wil dit my voorkom. Kan iemand dalk help met die elektriese diagram vir op koppel van die isocharger. Hy "charge" nie my battery nie en ook brand daar geen liggies nie...
- Read more about "Isocharger" 94 Gysey 4B
- 1 comment
- Log in or register to post comments
- 37 views
Herman Mashaba : kom ons roer weer 'n bietjie die politieke pot
Terwyl dit maar 'n gesukkel is om oor kampsake te gesels, kan ons maar netsowel 'n bietjie weer die politieke pot roer.
- Read more about Herman Mashaba : kom ons roer weer 'n bietjie die politieke pot
- 15 comments
- Log in or register to post comments
- 231 views
Spaarwiel bracket
Ons het n 2010 Mercedes Benz Avalon motorhome. Ek soek iemand wat n spaarwiel bracket kan prakseer sodat dit agter bokant buffer hang. Dit is nou onder en moeilik om uit te kry. Ons is in Durbanville.
- Read more about Spaarwiel bracket
- 4 comments
- Log in or register to post comments
- 103 views
te koop Jurgens 1993 Exclusive LT
Maak my n offer.
TE KOOP
- Read more about te koop Jurgens 1993 Exclusive LT
- 2 comments
- Log in or register to post comments
- 98 views
Vasval.......
So ontmoet ons mense met Iveco motorhome wat klein 3 deur Jimny saamslaap op Nieuwoudtville. Die kampplek het nou n 2de keer in 2 jaar oorstroom. Toe hulle motorhome trek waar hulle aangewys was om te staan, sak daai motorhome net weg in modder, helfte van wiel diepte.
- Read more about Vasval.......
- 2 comments
- Log in or register to post comments
- 65 views
De Voetpadkloof September 2024
More almal Berdien en myself slaan penne in die 13 - 15 September in hulle boskamp Ons gaan alles toets op die bakkie en kyk waar moet ons wat doen indien nodig Die RTT sal ons oop maak en sien hoe gaan dit met die op en af Berdien is nou weer perdfris na haar rug operasie en ek sal kyk hoe wat d
- Read more about De Voetpadkloof September 2024
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 93 views




