Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Tyd tot Junie'27..... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -8 hours ago
Mata Mata Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -9 hours ago
Afrikaanse Forum Afrikaanseforum.co.za Maria Lock -13 hours ago
Jou gelukkige dag Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -21 hours ago
Herman... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -21 hours ago
Spun and Win Oktober 2026 saam gesels neef Herman -23 hours ago

Nuwe Onderwerpe

Len

Sandbaai
Submitted by maurits on
Forums

Len ek sien jy soek n kamera. Naby outdoor Warehouse in Somerset Wes is CCTV . Dit is net onder Builders Warehouse. Puik diens. Groete. Maurits

0

12/ 220 volt yskas

Durbanville
Submitted by Jeanne Jones on
Forums

Middag almal. Ek het julle raad nodig asb. Die Avalon het n klein yskas in, maar soos meeste karavane. Dit werk perfek as die 220 krag kabel gekoppel is. My vraag, is dit ook nie veronderstel om van motorhome se batterye te werk terwyl jy ry nie. Het julle raad nodig asb. Dankie

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus