- 592715 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Tyd tot Junie'27..... | Kgalagadi Oktober 2026 | Wessel Strydom -2 hours ago |
| Mata Mata | Kgalagadi Oktober 2026 | Chris Boucher -3 hours ago |
| Afrikaanse Forum | Afrikaanseforum.co.za | Maria Lock -7 hours ago |
| Jou gelukkige dag Neef Herman | Oktober 2026 saam gesels | Rona du Plessis -15 hours ago |
| Herman... | Oktober 2026 saam gesels | Wessel Strydom -15 hours ago |
| Spun and Win | Oktober 2026 saam gesels | neef Herman -17 hours ago |
Nuwe Onderwerpe
Pensioen 2 pot stelsel
Ek sien gisteraand op die nuus van die massas wat staan en wil aansoek doen vir 'n gedeelte van hulle Pensioen Spaar. Soveel/meeste van die mense weet GLADNIE hoe dit werk en die belasting implikasies.
- Read more about Pensioen 2 pot stelsel
- 6 comments
- Log in or register to post comments
- 103 views
Swannie se Namakwaland Toer

Dagsê Forumlede
Hoop dit gaan goed met julle!
- Read more about Swannie se Namakwaland Toer
- 6 comments
- Log in or register to post comments
- 136 views
Houdenbek
Middag Chris S, ek het gou gaan inloet by Houdenbek. Mensig, dit is darem 'n mooi omgewing om te gaan ontspan. Sekerlik gaan julle fietse en stapskoene saamneem.
Ek sien uit na 'n lekker fotoverhaal van julle kuier daar.
- Read more about Houdenbek
- 1 comment
- Log in or register to post comments
- 34 views
John Steenhuisen en..................
Terwyl dit maar 'n gesukkel is om oor kampsake te gesels, kan ons maar netsowel 'n bietjie die politieke pot roer.
- Read more about John Steenhuisen en..................
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 69 views
Nuwejaarsrivier
Daar hoor ek nou van 'n nuwe kampplek. Hopenlik sal Goeie Hout binnekort vir ons 'n resensie kan gee van Nuwejaarsrivier.
Ek het so vinnig gaan kyk op internet, en dit lyk na 'n netjiese plek. Dis net jammer dat die kampeerplekke ook in 'n groep bespreek moet word.
- Read more about Nuwejaarsrivier
- 5 comments
- Log in or register to post comments
- 80 views
September 2024
O genade, daar breek die teoretiese Lente aan. Brits omgewing se somer het amptelik vanoggend begin, maar ons brul al van so 10 dae terug.
- Read more about September 2024
- 289 comments
- Log in or register to post comments
- 3399 views
Namibië : uitdun van wild tydens erge droogte
Die bogemelde onderwerp het nogal verskillende reaksies ontlok, nie net vanuit Nambië nie maar ook vanuit Suid-Afrika.
Voordat ek my opinie gee sal ek graag eers van ander Kampforumers wil hoor wat dink hulle hiervan. Daarna gee ek my opinie.
- Read more about Namibië : uitdun van wild tydens erge droogte
- 16 comments
- Log in or register to post comments
- 162 views
Voertuig sy spieëls
Goeie dag.
Kan iemand my help met die regulasies wanneer dit kom by karvaan / verlengstukke vir voertuig sy spieëls.
Dit is selde dat ek nog voertuie sien met karavaan spiels. Is dit nog 'n vereiste om dit te gebruik of nie?
- Read more about Voertuig sy spieëls
- 15 comments
- Log in or register to post comments
- 218 views
Brits
Ons beplan om 10 to 12 Januarie 2025 'n familie saamtrek by Altyd Goed Landgoed by Brits te hou.
Nou is my vraag aan oa Wessel en enige iemand wat die pad tussen Magaliesburg en Brits ken, in wat se toestand is die pad.
- Read more about Brits
- 12 comments
- Log in or register to post comments
- 139 views
Goeie Hout en die Wildtuin
Goeie naand almal.
Ek is baie senuweeagtig. Nog nooit op n forum gewees. So asb gebruik geduld. Ek en mama beplan Mei maand 2025 n trippie na KNP. As jy my naam direk vertaal in Engels dan besef julle ons moet 4 dae ry om by wildtuin uit te kom.
- Read more about Goeie Hout en die Wildtuin
- 53 comments
- Log in or register to post comments
- 775 views




